Huwelik

Die huwelik is 'n instelling wat deur burgerlike of godsdienstige reg gereguleer word as die samelewingsvorm vir die partye (gades) daarin; in die samelewing vorm dit die fondasie van die meeste gesinne.

Meer in die algemeen is dit van belang as wettige en sosiaal-aanvaarde fondament van alle volhoubare seksuele verhoudings en ​​familieverbintenisse. Krities van belang is om 'n onderskeid te tref tussen 'n kerklike huwelik (of godsdienstige huwelik) en 'n burgerlike huwelik. Die presiese definisie van die huwelik hang af van die historiese en kulturele konteks, en loop ook nou saam met die godsdienstige oortuiging van die gades.

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Etniese groepSosiale ordeOogproblemeDuitse maselsBruto binnelandse produkGalileo GalileiCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBybelJo BlackNic de JagerLetterkundeJacques LootsPoesLys van Kaapstad se voorstedeAandagstreepAfleiding (taalkunde)KontinentHemelBesemAfrikaansMateriaalCristiano RonaldoWaarheid-en-versoeningskommissieDroogteSosiale mediaGeskiedenis van erotiese afbeeldingsTaalHemelvaartsdagRooikatKlimaatMIVSuid-Afrikaanse GrensoorlogLeeuGeskiedenis van AfrikaansKoppeltekenNedersettingSiya KolisiLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVisSpinnekopGemeenskapsorganisasieOrthopteraKunstenaarTrekarbeidWhatsAppGoogleJavaScriptVulvaAbstraksie (rekenaarwetenskap)22 AprilMosesDemokratiese Republiek die KongoLetterlike en figuurlike taalgebruikMetafoorZoeloesSteve BikoDundermShakaSoortnaamKlimaatsverandering in AfrikaChemiese reaksieRassisme in AfrikaPornhubReënspinnekopLys van Griekse mitologiese figureHolocaustSpelerposisies in rugbyFaf de KlerkSkaapMIV/vigs in Suid-AfrikaGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondVoegwoordAfrikanersSamestellingLys van Afrikaanse digtersBeaufortskaal🡆 More