Winterdriehoek: Asterisme in die Suidelike Halfrond

Die Winterdriehoek (in die Noordelike Halfrond bekend as die Somerdriehoek) is 'n eenvoudige, maar nogtans sigbare sterrepatroon of asterisme van drie sterre aan die sterrehemel.

Winterdriehoek: Asterisme in die Suidelike Halfrond
Die Winterdriehoek, soos gesien uit Suid-Afrika.

Op winteraande is dit die opvallendste sterrepatroon aan die suidelike naghemel. Dit kan selfs in groter stedelike gebiede gesien word ondanks ligbesoedeling, asook deur ligte sluierwolke.

Die beeld bestaan uit die sterre

  • Vega, in die sterrebeeld Lier
  • Deneb, in die sterrebeeld Swaan
  • Altair (soms ook Atair genoem) in die sterrebeeld Arend

Navorsers glo die oudste bekende afbeelding van die Winterdriehoek kom in die grotskilderye van Lascaux, Frankryk, voor.

Tags:

Noordelike HalfrondSterSterrepatroon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NedersettingGeslagSeksOlimpiese SpeleVioolNazi-DuitslandEkonomie van Suid-AfrikaSiekteBek-en-klouseerSlawernyBrongitisNetbalVierde Industriële RevolusieSpringbokkeWoestynRugbyHomoniemRacheltjie de BeerSeksuele opwekking16 NovemberIronieEkonomiese sektorVleilandAborsie in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogAppendiksOnderwerp (taalkunde)MeeueArabies-Israeliese konflikWitrenosterMuskeljaatkatVerkoueGrondwetSimmetrieWoordWaterJSESaartjie BaartmanFiela se kindChatGPTNasiebouBruin mensePreseminale vloeistofXenofobie in Suid-AfrikaMaanMoedersdagJo BlackMidde-OosteInfeksieLys van Afrika-landeLidwoordRoofdierMigrasie van voëlsWaterpokkiesToerismeProvinsies van Suid-AfrikaWapen van NamibiëSenuweestelselXenofobieGeboorteLys van Suid-Afrikaanse skrywersVaginaLimpopo (rivier)MiddelmisbruikOrtopedie633BreinDrinkwatervoorsieningBelastingBorsteKoerantBeeldspraakSkaap🡆 More