Wangsakmuis

Die Wangsakmuis (Saccostomus campestris) kom in feitlik die hele Suider-Afrika voor, uitsluitende die weskus van Suid-Afrika en Namibië.

Die knaagdier het sy naam gekry weens die feit dat hy kos in sy wangsakke stoor om dit later in die veiligheid van sy nes te eet.

Wangsakmuis
Wangsakmuis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Nesomyidae
Genus:
Saccostomus
Spesie:
S. campestris
Binomiale naam
Saccostomus campestris
Peters, 1846

Voorkoms

Die Wangsakmuis se kleur wissel van grys in die weste tot donkerder grysbruin in die ooste van die gebied waarin hy woon. Die keel en onderkant is wit. Die diertjie word tot 16cm lank en weeg ±45g.

Habitat en gewoontes

Hulle woon in verskeie habitatte maar verkies sanderige grond om in te woon en is naglewend. Hulle eet grassade, forbe, struike, bessies en selde insekte. Daar word 2 - 10 kleintjies in die somer gebore.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Wangsakmuis VoorkomsWangsakmuis Habitat en gewoontesWangsakmuis Sien ookWangsakmuis BronWangsakmuis VerwysingsWangsakmuis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nederduitse Gereformeerde KerkKoolhidraatOnse VaderVaginale kankerByung-Chul HanHoofpynGordelroosBruin huisslangKaapstadse waterkrisis 2015-2018Reg tot ‘n gesonde omgewingSatellietHoofletterFamilie (verwantskap)WaterkringloopGlobaliseringOseaanbesoedelingWes-KaapNasionalismeAmateurradioSteve BikoMonopolySuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBysteekErektiele disfunksieNatuurrampAndrew DavisKersfeesCorioliskragBlaarWitrenosterEkonomie van Suid-AfrikaBestaansboerderyIdioomToerismeNamakwalandGrondsoorteGeskiedenis van Suid-AfrikaSoortnaamCalviniaRassismeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaRookgewoontePerdebyeDiarreeTarentaleDiskriminasieWet op NaturellengrondAfrikaNasionaal-SosialismeEkonomiese sektorNedersettingGeweldTuisbladTamboraAsemhalingD.J. OppermanSamestellingPeriodieke tabelElektrodeGrondSuurreënXhosa2001ArendJeugdagPolisieJapie GreylingWeervoorspellingIndiëVraag en aanbodHoenderGroepsdrukPampoentjiesBorstePapierBalletBerghaan🡆 More