Victoria-Oos: Streek in die Nkonkobe Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap

Victoria-Oos is 'n streek in die Nkonkobe Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap.

Dit lê tussen die Katrivier, ('n sytak van die Groot-Visrivier), in die weste, die Tyhumerivier ('n tak van die Keiskammarivier) in die ooste en die Amatholeberge in die noorde. Die gebied beslaan 319 km2 en het ± 6 000 inwoners. Alice, Hogsback, Universiteit van Fort Hare en Lovedale Kollege is die enigste bevolkingskonsentrasies. Boerdery en toerisme is die vernaamste inkomstebronne. Die R345-pad loop van noord na suid en die R63-pad van wes na oos deur die gebied.

Victoria-Oos: Streek in die Nkonkobe Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap
Die dorp Alice was oorspronklik die setel van die afdeling Victoria-Oos.

Ná die Sewende Grensoorlog (1847) het die goewerneur, sir Harry Smith, die vorige neutrale gebied tussen die Groot-Visrivier en die Keiskammarivier tot 'n provinsie van die Kaapkolonie verklaar met die naam Victoria-Oos. Die destydse grense was die Katrivier, die Groot-Visrivier, die Keiskammariver, die Amatolaberge, die see en die noordelike deel is begrens deur die Swart-Keirivier en die Klipplaatrivier. Fort Peddie, Fort Beaufort en Fort Willshire was binne die gebied geleë.

Tags:

AliceAmatholebergeGroot-VisrivierHogsbackKatrivierKeiskammarivierLovedaleNkonkobe Plaaslike MunisipaliteitOos-KaapR345 (Suid-Afrika)R63 (Suid-Afrika)TyhumerivierUniversiteit van Fort Hare

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PaasfeesHerpes simplexSanskritLys van Afrikaanse televisiereekseWolkLys van kleureMarita NapierCarles PuigdemontKameelperdGezina, PretoriaAktuarisJudaïsmeRoekelose DadeBoet TroskieWikipediaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBaarmoederTongaanse nasionale rugbyspanMenseregteBloeddrukKadmiumLys van persone in die BybelLimfvatstelselVlermuisOnderwysPerdEnsiklopedieAngkor WatDuitslandThe MizKunsHondTierboskatKatVergasserSkaapHidroponikaLourierblaarWit-DonderdagOopbroninhoudT20I-wêreldbeker 2014HugenootNaaktheidRooms-Katolieke KerkMarga van RooyZoeloe WikipediaBukkake16 NovemberVlag van Suid-AfrikaPesachWikimedia-stigtingSias ReineckePlatluis2001Geskiedenis van AfrikaansProtestantismeSonGeboorteLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAardverwarmingVormSeksuele opwekkingMaselsLiturgiese jaarOlifantKlimaatNumeriese en meetkundige patroneKlankVerenigde Arabiese EmirateSonwyserOnderhandelinge om apartheid te beëindigWatervervoerTydGoudVagina🡆 More