Vasalstaat

'n Vasalstaat is 'n staat wat afhanklik is van, of skatpligtig is jeens 'n ander staat.

So 'n situasie ontstaan dikwels na 'n oorlog. In die antieke geskiedenis het groot ryke dikwels bufferstate geskep om hulself te beskerm teen 'n onverwagse inval. Die antieke koninkryk van Masedonië, in wat vandag noordelike Griekeland is, was 'n vasalstaat van die Persiese Ryk.

Lys van vasalstate

Hier volg 'n lys van enkele vasalstate deur die geskiedenis heen. Die vasalstaat word eerste gemeld, met die heerser in hakies:

Sien ook Skynbewind.

Tags:

GriekelandKoninkryk van MasedoniëOorlogPersiese RykRykStaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonnestelselFamilie (verwantskap)KorrupsieDemi Lee MooreNag van die lang messeNatuurbewaringElektrodeBloutongsiekteCovid-19-pandemieMisdaadromanGoudkus (streek)PoesSeptimius AwardsChristiaan Frederik BeyersAntisemitismeStaatstoelaeBreinvliesontstekingKoppeltekenNarsismeKaapstadPaddaHidroëlektrisiteitWitrenosterMateriaalGroot TrekPerdebyeWerwelkolomBynierLettergreepVoortrekkermonumentNederlandsJode in Suid-AfrikaCleopatra VIIErfenisSkilpadArmoedeverligtingFacebookAl-FatihaMeeueAppendiksBrandbergLys van politieke partye in Suid-AfrikaVrees20ste eeuMonopolyBraaiGoogle TranslateSwart menseMagnetismeEskomRoemeensSeisoenPornhubLien se lankstaanskoeneZoeloeLiewe HeksieHeidelberg, GautengGeslagDonderstorm22 NovemberKoue OorlogJan-Willem BreureNiersteenWortelVaginale kankerFotosinteseAustraliëGriekwa-AfrikaansEerste WêreldoorlogKnieSilwerHoofletterVlekvrye staal🡆 More