Die pylvlekkatlagter (Turdoides jardineii) is 'n algemene standvoël wat voorkom in ruigtes en bosse in beboste savanne.
Die voël bly in territoriale groepe van 6-7 saam. Die voël is 22 – 25 cm groot en weeg 60 – 82 gram. In Engels staan die voël bekend as die Arrow-marked babbler.
Pylvlekkatlagter | |
---|---|
Twee voëls roep te Hwange, Zimbabwe | |
Roepe van die nominale subspesie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Leiothrichidae |
Genus: | Turdoides |
Spesie: | T. jardineii |
Binomiale naam | |
Turdoides jardineii (Smith, 1836) |
Die Gestreepte nuwejaarsvoël, 'n broeiparasiet, gebruik onder andere hierdie voël as broeigasheer vir sy kleintjies.
Wiki Commons bevat media in verband met Turdoides jardineii. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Pylvlekkatlagter, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.