Gestreepte Nuwejaarsvoël

Die Gestreepte nuwejaarsvoël (Oxylophus levaillantii) is 'n gelokaliseerde, algemene, intra-Afrika broeiende somertrekvoël na boomveld en savanne.

Die voël is 38 – 40 cm lank en 105 - 140 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Levaillant's Cuckoo.

Gestreepte nuwejaarsvoël
Gestreepte Nuwejaarsvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. levaillantii
Binomiale naam
Clamator levaillantii
(Swainson, 1829)
Gestreepte Nuwejaarsvoël
Clamator levaillantii + Turdoide plebejus

Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik die pylvlekkatlagter en ander katlagters as broeigashere.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse musikanteMenseregtedagSkoenlapperKwame NkrumahUnited Democratic FrontSekondêre sektor van die ekonomieOnderwerp (taalkunde)AppelC. Louis LeipoldtDistrik SesBernice WestOranjerivierPesachDierVraag en aanbodSpierBurgerregteEkotoerismeMiskruierDirekte en Indirekte redeEnkelvoudige sinNedersettingOlifantAfleiding (taalkunde)Kunsmatige algemene intelligensieVakbondLys van landeDialoog in fiksieAkademiaSebraKolonoskopieOorstromingItaliëKoorsGeskiedenis van Suid-AfrikaHaelKompasHeuningGoudkus (streek)Die ontstaan van die dramaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWekkerSkilpadNasionale VrouedagLarry PageSelfstandige naamwoordAnale kankerMonopolyLien se lankstaanskoeneLys van Griekse mitologiese figureLiesbreukMaagsweerMIV/vigs in Suid-AfrikaSwawelHeidelberg, GautengAfrikaanse WikipediaVolhoubare ontwikkelingEkologieStellenboschPussy RiotVlekvrye staalNarsismeLandbouEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMangelontstekingWaterpokkiesIngenieursweseVennootskapChemiese reaksieLetterkundeLeonardo da VinciVersoeningsdagHoenderGriepAlkoholisme🡆 More