Pronkonderbos: Plantspesie

Die Pronkonderbos (Trichocladus grandiflorus) is 'n boom en die grootste van die plaaslike spesies.

Die boom kan middelgroot tot groot word. Hulle kom voor in woude, beboste klowe en aan woudrande. Die spesie is nie algemeen nie en kom voor vanaf Durban noordwaarts tot by die Soutpansberg asook Eswatini. Dit staan ook bekend as die groen-haselaar en groen-towerhaselaar.

Pronkonderbos
Pronkonderbos: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Saxifragales
Familie: Hamamelidaceae
Genus: Trichocladus
Spesie:
T. grandiflorus
Binomiale naam
Trichocladus grandiflorus
Oliv., (1885)
Sinonieme

Geen

Die boom se FSA-nommer is 144 ​en staan in Engels bekend as Green hazel.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwangerskapEwenaarBedryfstelsel (inligtingstegnologie)AkkedisKoos BekkerNasionale erfenisterreine van Suid-Afrika19de eeuMaanRassisme in AfrikaKriekVryheidsdagOu Apostoliese KerkNasionale lied van Suid-AfrikaPersentasieMenseregteMiddeloorontstekingOlimpiese Somerspele 2024Septimius AwardsJosef StalinDie Stem van Suid-AfrikaKoolstofAfkortingPaasfeesPersoonlikheidKindermishandelingNelson MandelaPornografiese subgenresLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGriepToringAngolaHector PietersonKapitalismeSpelerposisies in rugbyAkroniemPretoriaNamibiëBetonBestaansboerderyTrekarbeidBosluisbytkoorsOrtopedieKommunismeDiepaartromboseMetaalNetbalEngelsNasionalismeInligtingMierBeëdigde verklaringXenofobieOorkruipersTemperatuurDistrik SesWalvisAfleiding (taalkunde)United Democratic FrontBerilliumOlimpiese SomerspeleDaggaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureOnbemande vliegtuigJan-Willem BreureVoyeurismeSimboolAustraliëNaaldekokerNG gemeente TheunissenWet op Bantoe-onderwysLeierskapOseanografieAartappelNagmaalSteenkoolKommunikasieNatuurlike hulpbron🡆 More