Tommy Gunn

Thomas Joseph Strada, beter bekend onder sy professionele naam, Tommy Gunn (gebore 13 Mei 1967), is 'n Amerikaanse pornografiese akteur en regisseur.

Hy het verskeie hoofstroomverskynings gemaak, onder meer in die TV-reeks Entourage. In 2007 het hy die AVN-prys vir manlike kunstenaar van die jaar ontvang en in 2016 is hy in AVN se heldesaal opgeneem.

Tommy Gunn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gunn in 2019.

Geboortenaam Thomas Joseph Strada
Alias Thomas Gunn, Tommy Gun
Geboorte 13 Mei 1967 (1967-05-13) (56 jaar oud)
Cherry Hill, New Jersey, VSA
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Pornografiese akteur
Aktiewe jare 2004-tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lewe en loopbaan

Gunn se pa was van Italiaanse afkoms en sy ma half-Chinees. Hy het 10 jaar as 'n ontkleedanser gewerk totdat hy in 2004 sy loopbaan in die pornografiebedryf begin het. In 2005 is hy gekies as AVN se beste nuweling van die jaar en in 2007 het hy die AVN-prys vir manlike kunstenaar van die jaar gewen.

Gunn het gedurende sy loopbaan al in sowat 2 500 video's opgetree. In Februarie 2012 het hy sy eie onderklerereeks begin.

Verwysings

Skakels

  • Tommy Gunn  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AVNAVN-prys vir manlike kunstenaar van die jaarPornografiese akteurTelevisie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeekoeiDataverwerkingEuropaRymVanSwamRooms-Katolieke KerkAs jy singOopbroninhoudMielieVratOsoonuitputtingMiddeloorontstekingVarkFiksieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyCristiano RonaldoSewe doodsondesCarike KeuzenkampEreksieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMoslemWikipediaLuiperdItaliëNatuurrampToekoms van die AardeSeisoenGeskiedenis van Suid-AfrikaPlastiekBuffelWet op NaturellengrondSatellietJohn Brown (aktivis)DrinkwatervoorsieningGalblaasDiepaartromboseAntoniemXhosaMetaalOu Apostoliese KerkMenseregteJesus van NasaretNelson MandelaInsekBoelieryGodsdiensBritse RykLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMandalaVenda (taal)DiplopodaRefentse MorakeSoweto-opstandSuid-Afrika-WetMuishondNaaldekokerPlaasjapieSteve BikoGroot DepressieHoenderDigvormLNylsvley-natuurreservaatLiewe HeksieSiembambaWatersuiweringSuid-AfrikaSimboolSowjetunieAvbobAgtervoegselAppelKrimpvarkie🡆 More