Suurstof-18: Chemiese verbinding

Suurstof-18 (chemiese notasie 188O) is 'n stabiele isotoop van die element suurstof.

Dit is 'n seldsame isotoop.

Eienskappe

Algemeen

Naam Suurstof-18 
Suurstof-18: Chemiese verbinding
 
Protone
Neutrone 10 
Kernspin 0+ 

Status

Status stabiel 
Relatiewe voorkoms 0,205%  

Neutrondiffraksie

koh. lengte 5,84 fm  
inkoh. lengte 0 fm  
koh. deursnee 4,29 barn  
inkoh. deursnee 0 barn  
absorpsiedeurnee 0,00016 barn  

Navigasie

178O
188O 199F
Lys van isotope
Portaal Suurstof-18: Chemiese verbinding Chemie
Portaal Suurstof-18: Chemiese verbinding Fisika

18O/16O-verhouding

Die bepaling van die aanwesigheid van hierdie isotoop (relatief ten opsigte van 16O) in gesteentes is 'n belangrike navorsingsmetode in die geologie en geochemie.

Om die suurstof uit die aluminosilikate van die grond of die gesteentes vry te stel, word dikwels fluorinering met F2, BrF5 of ClF3 gebruik. 'n Ortosilikaat M2SiO4 sal reageer volgens:

    Suurstof-18: Chemiese verbinding 
    Suurstof-18: Chemiese verbinding 
    Suurstof-18: Chemiese verbinding 

Die isotoopverhouding van die vrygestelde O2 word dan met massaspektrometrie bepaal.

Verwysings


Ligter:
suurstof-17
Suurstof-18 is 'n
isotoop van suurstof
Swaarder:
suurstof-19
Vervalproduk van:
stikstof-18, stikstof-19, fluoor-18
Vervalketting
van suurstof-18
Verval na:
stabiel

Tags:

IsotoopSuurstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suider-AfrikaPretoriaNedersettingBrandstofGroot-VisrivierAngssteuringErfenisMenslike skeletBybelJazzSamestellende afleidingElektrisiteitWalvisKankerRugbySendelingposisieOorkruipersMigrasie van voëlsBronsViëtnamLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaCoca-ColaWaterWikipediaSekondêre sektor van die ekonomieVergelykings (taalkunde)DonkieSlawernyToringLugbesoedelingSeisoenMangelGroepsdrukKitaarProstaatkankerJan van TonderVisHeidelberg, GautengEnkelvoudige sinMarie AntoinetteRuslandKrampJapanDeelwoordAnilingusKaliumDesimale breukeSamestellingBetonSpringbokkeLangste woordDieremishandelingLika BerningEierstokKernoorlogLys van elemente volgens simboolVrugbaarheidVryheidsdagAfro-AmerikanersHector PietersonTermietImpakte van toerismeKolitisBeeldspraakBreinvliesontstekingWaterbesparing in Suid-AfrikaVerkoueBesoedelingEskomAardverwarmingVoornaamwoordWetenskaplike klassifikasieNaaldekokerTemperatuurJohan VorsterEkostelselBosvarkVulva🡆 More