Stop Die Waens: Russiese anti-oorlog beweging

Stop die Waens (Russies: Останови вагоны, geromaniseer: Ostanovi vagony) is 'n Russiese anti-oorlog beweging wat betrokke was by die sabotasie van Russiese spoorweë op verskeie maniere om die vervoer van toerusting, brandstof, ammunisie en ander voorrade na die oorlog in die Oekraïne te verhoed.

Stop Die Waens: Russiese anti-oorlog beweging
Stop die Waens logo.

Geskiedenis

Die beweging se webwerf bevat gedetailleerde instruksies oor die sabotering van Russiese toevoerlyne en spoorweë. Op 8 Mei 2022 is die Telegram-kanaal van die beweging geblokkeer. Volgens hul eie verklarings is hulle geblokkeer "na die publikasie van 'n kaart van spoorwegweerstand, wat meer as 30% van die grondgebied van Rusland gedek het."

Die beweging het verantwoordelikheid aanvaar vir 'n voorval in die Amoer-oblast op die Trans-Siberiese Spoorweg op 29 Junie 2022,vir die ontsporing van 'n wa in Tver op 5 Julie, vir die ontspoor van verskeie waens in Krasnoyarsk op 13 Julie, vir goederetreine in stasie Lesosibirsk vanaf Krasnojarsk-krai, in Makhachkala gedurende die nag van 23–24 Julie (plaaslike owerhede, oorweeg ook sabotasie as hoof rede), en op October Railway se Babaevo-stasie op 12 Augustus.

Op 19 Julie 2022 is die webwerf van die beweging deur Roskomnadzor in Rusland geblokkeer op versoek van die aanklaer-generaal se kantoor.

Verwysings

Tags:

RussiesRussieseRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Sabotasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpesieAbrahamitiese geloweSelfbeeldMinervaBoer Soek 'n VrouJoe BidenSuikersiekteAlkoholismeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeRieldansKlimaatSaoedi-ArabiëYouTubeOogLily CarterCharles II van EngelandAngina pectorisRugbywêreldbeker 1991TransvaalDieetkundeNew OrleansKaapse MaleiersVerslankingHemelvaartsdagSokkerPuerto RicoTrevor NasserKameeldoringDuitse maselsSuzuki Vitara BrezzaOrale seksAustraliëSpelerposisies in rugbyApostoliese GeloofsbelydenisVSA dollarVerenigde StateMichail BoelgakofNederlandsSkilpadKunsPous LinusTweede WêreldoorlogEvolusieJennifer Zamudio2023 Gaboenese staatsgreepGeoffrey HintonJaarLeah van NiekerkGenitale vratChristelike kruisFrankrykJacques LootsEkostreekRigtersInsolasieOu Apostoliese KerkMenseregtedagDirigentNic de Jager2018 Brasiliaanse Grand PrixGeografie van Suid-AfrikaGeelslangJo BlackDonkieSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsEnkelvoudige sinHerpes simplexBobby AngelMenstruasieSaaltennisTsjeggo-SlowakyeGeskiedenis van erotiese afbeeldingsOraniaOntkiemingMillennium-stadionWesley SneijderSeksposisieISBN🡆 More