Ansan

Ansan (Koreaans: 안산시) is 'n stad in Gyeonggi- provinsie, Suid-Korea.

Dit lê suid van die hoofstad Seoel, en is 'n deel van die Seoelse Nasionale Hoofstadgebied. Die bevolking in 2004 was 686 873, met 56 mense per vierkante kilometer. Ansan begrens die see aan die weste, en die stad bevat baie eilande. Ansan word deur middel van spoorweg met Seoel verbind, via Seoel Subway Line 4. Die naam Ansan beteken "rustige berg" in Koreaans.

Ansan
안산시
Ansan

Kaart Vlag
Ansan
Ansan
Wapen
Ansan
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Region Sudogwon
 Koördinate 37°19′N 126°50′O / 37.317°N 126.833°O / 37.317; 126.833
 Gestig op 1986
 Oppervlakte:  
 - Totaal 144,78 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 739 493
 - Bevolkingsdigtheid 4 960/vk km
 Tydsone UTC +9

Administratiewe afdelings

  • Sangnok-gu (상록구)
  • Danwon-gu (단원구)

Eksterne skakels

Tags:

2004KoreaansSeoelSuid-KoreaVierkante kilometer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pussy RiotGemeenskapsorganisasieSteenkool in Suid-AfrikaVerkleinwoordSlawernyWitbloedselGesondheidJaco JacobsHeidelberg, GautengWatersuiweringDurbanShanzhaiAkuutIngrid JonkerWaterkringloopMIVGrootste rampe in Suid-AfrikaProteaVrugbaarheidJohannes MeintjesWhatsAppBesoedelingHidroulikaLikkewaanKleurAfrikaanse WikipediaMandalaMenslike seksuele gedragKaapstadse waterkrisis 2015-2018Elana AfrikaVoorvoegselSkarlakenkoorsKongo-krisisHeupWortelDesmond TutuVerenigde State van AmerikaJosef StalinJan-Willem BreureCurly HowardVoornaamwoordKoolhidraatEwenaarLangste woordRenosterE-posSeisoenJesus van NasaretDagboekInflasieBorsteWoordsoortBiodiversiteitKatherine JohnsonIndustriële RevolusieVioolAanhalingstekensNic de JagerGewone luislangWaterstofLeestekenDemokrasieKernoorlogAborsieLys van myne in Suid-AfrikaEngelsRookgewoonteAtleetvoetSpelerposisies in rugbyAardbewingMaroela MediaHipoteseSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMickey Muis🡆 More