Sigma Apo 120-400Mm Lens

Die Sigma APO 120-400mm F4.5-5.6 DG OS HSM lens is 'n super-telefotolens wat deur Sigma Corporation vervaardig word.

Dit bevat drie SLD (Spesiale Lae Verstrooiing)-glaselemente om regstelling vir chromatiese afwyking te bewerkstellig. Dit is gerig op gevorderde verbruikers.

Eienskap APO 120-400mm F4.5-5.6 DG OS HSM
Illustrasie → Sigma Apo 120-400Mm Lens
Tipe Telefoto-zoem
Fokuslengte 120-400 mm
Beeldstabiliseerder Ja
Ultrasoniese motor Ja
Makro Nee
Tegniese data
Lensopening f/4.5-5.6-f/22
Elemente/groepe 21/15
Aantal diafragmalemme 9
Kortste fokusafstand 150 cm
Maksimumvergroting 1:4.2
Fisiese data
Massa 1 640 g
Maksimum diameter 92.5 mm
Maksimum lengte 203.5 mm
Filterdiameter 77mm
± Verkoopsprys in VS$ $852.33

Verwysings

Tags:

Sigma (onderneming)TelefotolensVerbruiker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosluisbytkoorsLys van medisinale kruieNederduitsch Hervormde KerkInfeksieGewone luislangKrapPeriodieke tabelGordelroosMacintoshLeonardo da VinciLys van bekende Suid-AfrikanersAfrikaansDoelwitMenslike skeletLys van elemente volgens simboolMediaWikiDirekte en Indirekte redeGautengNelson MandelaIhramHidroulikaSeksuele opwekkingTropiese sikloonAl-Masdjid an-NabawiDuitse maselsKommunikasieMikroskoopGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDikdermHartversakingZambiëC++Republiek VenesiëOmtrek, oppervlakte en volumeTaalByeboerderyJohannes KerkorrelDie GelofteKeelseerEuropese verkenning van Suid-AfrikaSowjetunieBlackie Swart (sanger)Wiki CommonsTrappe van vergelykingKasterolieDurbanJaco JacobsAbstraksie (rekenaarwetenskap)BeroerteXHTMLVitamien DSomerFietsWielPornografiese subgenresByvoeglike naamwoordFotosinteseUitwerking van klimaatsveranderingSkarlakenkoorsRuslandTsongaJan BlohmHondHoofkarakterKarooSeisoenKindermishandelingRooiwaterNag van die lang messeNegrologieDansHartaanvalUniversiteit StellenboschMelaatsheid🡆 More