Siffie

Siffie (Haliotis spadicea) is 'n gastropood of buikvoetige seedier wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom.

Die seedier is deel van dieselfde genus as die bekende perlemoen en staan ook bekend as Venusoortjie want die skulp lyk soos 'n menseoor met die dier aan die binnekant. Die toringspits is rooi binne. Die dier leef in die tussengetysone tot vlak water in skeure en ook tussen rooiaas op rotsagtige gebiede.

Siffie
Siffie
Haliotis spadicea
Siffie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
(geen rang):
clade Vetigastropoda
Superfamilie:
Haliotoidea
Familie:
Haliotidae
Genus:
Haliotis
Spesie:
H. spadicea
Binomiale naam
Haliotis spadicea
Donovan, 1808
Sinonieme
  • Haliotis ficiformis Menke, 1844
  • Haliotis sanguinea Hanley, 1840
  • Haliotis sinuata Perry, 1811

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Danny TrejoMangelLikkewaanAfrikaanse wielewaalNedersettingKoekie (rekenaarwetenskap)Robin GivensImogen BaileyReddingskakeLeenwoordWilliams Grand Prix EngineeringToerismeKubieke meterVoortplantingJames BrolinAnemieAustraliëPeriodieke tabelAntonio GiovinazziVrye toegangVangueriopsis longifloraAalwynMondJohn PankowEb-3 visaProstitusieGordelroosKatastrofiese bewegingMuggieEmilia ClarkeJeff DouglasSkildklierMiddeloorontstekingSiener van RensburgPaulus van TarsusWaarheid-en-versoeningskommissieEngelsSeksuele penetrasieAlfabetTaoïsmeKijifMaagdelikheidNadia ValvekensVoortrekkersMillimeterKunsNoordwesTelegrafieKlinkerWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaEgipteAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVerspreide lugbestralingLys van Suid-Afrikaanse reeksmoordenaarsSuidwesdoringFotosinteseMuskeljaatkatFredi NestPlae van EgipteGeslagNic de JagerPersoonlikheidSkarlakenkoorsWestdenedam-rampMaagSeksposisieDavid OxleySuider-Afrikaanse ietermagogUniondaleElandréAmerikaanse voetbalAsemhalingJodiumToutologie (stylfiguur)🡆 More