Die groep se liedjies handel oor verskillende historiese konflikte en oorloë, insluitend die Eerste en Tweede Wêreldoorlog. Sabaton het al tien ateljeealbums gemaak, waarvan die nuutste, The War to End All Wars, op 4 Maart 2022 vrygestel is.
Sabaton |
---|
Sabaton by Hellfest in Frankryk in 2017. |
Agtergrondinligting |
---|
Oorsprong | Falun, Swede |
---|
Genres | |
---|
Jare aktief | 1999–hede |
---|
Etikette | - Underground Symphony
- Black Lodge
- Nuclear Blast
|
---|
Webwerf | www.sabaton.net |
---|
|
---|
Lede | - Joakim Brodén
- Pär Sundström
- Chris Rörland
- Hannes Van Dahl
- Thobbe Englund
|
---|
|
---|
Gewese lede | - Oskar Montelius
- Rikard Sundén
- Richard Larsson
- Daniel Mullback
- Daniel Mÿhr
- Robban Bäck
- Tommy Johansson
|
---|
Die groep se samestelling het sedert die begin baie verander, en die enigste oorblywende oorspronklike lede is die sanger en klawerbordspeler Joakim Brodén en die baskitaarspeler Pär Sundström. Die ander huidige lede is die kitaarspelers Chris Rörland en Thobbe Englund en die tromspeler Hannes van Dahl.
Lede
Huidige
- Joakim Brodén – hoofsanger, addisionele kitaarspeler (1999–nou), klawerbordspeler (1999–2005, 2012–hede)
- Pär Sundström – baskitaarspeler (1999–hede), agtergrondsanger (2012–hede)
- Chris Rörland – kitaarspeler, agtergrondsanger (2012–hede)
- Hannes Van Dahl – tromspeler, agtergrondsanger (2014–hede)
- Thobbe Englund – kitaarspeler, agtergrondsanger (2012–2016, 2024–hede)
Voormalige
- Richard Larsson – tromspeler (1999–2001)
- Oskar Montelius – tromspeler, agtergrondsanger (1999–2012)
- Rikard Sundén – kitaarspeler, agtergrondsanger (1999–2012)
- Daniel Mullback – tromspeler, agtergrondsanger (2001–2012)
- Daniel Mÿhr – klawerbordspeler, agtergrondsanger (2005–2012)
- Robban Bäck – tromspeler (2012–2013)
- Tommy Johansson – kitaarspeler, agtergrondsanger (2016–2024)
Voormalige Toermusikante
- Frédéric Leclercq – kitaarspeler (2011; Sundén vervang weens vaderskapverlof)
- Snowy Shaw – tromspeler (2012–2013; Bäck vervang weens vaderskapverlof)
- Daniel Sjögren – tromspeler (2017; Van Dahl vervang weens vaderskapverlof)
Opname Tydlyn
Rolle | Album |
Metalizer (2007, opgeneem 2002) | Primo Victoria (2005) | Attero Dominatus (2006) | The Art of War (2008) | Coat of Arms (2010) | Carolus Rex (2012) | Heroes (2014) | The Last Stand (2016) | The Great War (2019) | The War to End All Wars (2022) |
Hoofsanger | Joakim Brodén |
Kitaarspelers | Oskar Montelius | Chris Rörland |
Rikard Sundén | Thobbe Englund | Tommy Johansson |
Klawerbordspeler | Joakim Brodén | Daniel Mÿhr | Joakim Brodén |
Baskitaarspeler | Pär Sundström |
Tromspeler | Daniel Mullback | Hannes van Dahl |
Tydlyn
Diskografie
Ateljeealbums
- Primo Victoria (2005)
- Attero Dominatus (2006)
- Metalizer (2007)
- The Art of War (2008)
- Coat of Arms (2010)
- Carolus Rex (2012)
- Heroes (2014)
- The Last Stand (2016)
- The Great War (2019)
- The War to End All Wars (2022)
Ander Albums
- Attero Dominatus (Re-Armed) - Herbemeesterde weergawe (2010)
- Metalizer (Re-Armed) - Herbemeesterde weergawe (2010)
- Primo Victoria (Re-Armed) - Herbemeesterde weergawe (2010)
- The Art of War (Re-Armed) - Herbemeesterde weergawe (2010)
- World War Live - Battle of the Baltic Sea - Regstreekse Konsertuitsending (2011)
- Carolus Rex - Sweedse Weergawe (2012)
- Swedish Empire - Regstreekse Konsertuitsending (2013)
- Heroes - Snit Kommentaar Weergawe (2014)
- Heroes on Tour - Toer Album (2016)
- The Last Stand - Snit Kommentaar Weergawe (2016)
- The Great War - Geskiedenis Weergawe (2019)
- The Great War - Klankbaan Weergawe (2019)
- Great Show - Regstreekse Konsertuitsending (2020)
- The War to End All Wars - Geskiedenis Weergawe (2022)
- The Symphony To End All Wars - Simfonie Weergawe (2022)
EP's
- Weapons Of A Modern Age (2022)
- The Heroes of the Great War (2023)
- Stories From The Western Front (2023)
Enkelsnitte
- Masters of the World (2007)
- Cliffs of Gallipoli (2008)
- Coat of Arms (2010)
- Screaming Eagles (2011)
- The Lion From the North (2012)
- Carolus Rex (2012)
- 40:1 (2013)
- To Hell and Back (2014)
- Resist and Bite (2014)
- In the Army Now (2016)
- Bismarck (2019)
- Fields of Verdun (2019)
- The Red Baron (2019)
- Great War (2019)
- Angels Calling (2020)
- The Attack of the Dead Men (Live in Moscow) (2020)
- Livgardet (2021)
- The Royal Guard (2021)
- Defence of Moscow (2021)
- Kingdom Come (2021)
- Steel Commanders (featuring Tina Guo) (2021)
- Christmas Truce (2021)
- Soldier of Heaven (2022)
- The Unkillable Soldier (2022)
- Race to the Sea (2022)
- Stormtroopers (2022)
- Father (2022)
- The First Soldier (2023)
- 1916 (2023)
Toekennings
Metal Hammer Golden Gods Toekennings Jaar | Benoemde / werk | Toekenning | Resultaat |
2011 | Sabaton | Beste Deurbraak Groep | Gewen |
2012 | Sabaton | Metal As Fuck | Gewen |
2013 | Sabaton | Beste Regstreekse Groep | Gewen |
2018 | Sabaton | Beste Regstreekse Groep | Gewen |
Metal Hammer Toekennings (GER) Jaar | Benoemde / werk | Toekenning | Resultaat |
2012 | Sabaton | Beste Regstreekse Groep | Gewen |
Bandit Rock Toekennings Jaar | Benoemde / werk | Toekenning | Resultaat |
2012 | Sabaton | Beste Sweedse Groep | Gewen |
2012 | Sabaton | Beste Sweedse Regstreekse Optrede | Gewen |
2013 | Carolus Rex | Beste Sweedse Album | Gewen |
2013 | Sabaton | Beste Sweedse Regstreekse Optrede | Gewen |
2013 | Sabaton | Beste Sweedse Groep / Kunstenaar | Gewen |
Rockbjörnen Jaar | Benoemde / werk | Toekenning | Resultaat |
2013 | Sabaton | Vanjaar se harde rock/metal | Gewen |
Föreningen Vetenskap och Folkbildning Jaar | Benoemde / werk | Toekenning | Resultaat |
2022 | Sabaton | Verligter van die jaar | Gewen |
In 2008 het die destydse presiderende aartsbiskop van Gdansk, Sławoj Leszek Głódź, Sabaton met 'n outentieke Poolse offisiersabel toegeken. Die agtergrond was dat die groep Poolse soldate in sommige van hul liedjies uitgelig het.
Verwysings
Eksterne skakels
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Sabaton, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.