Rodney Kageyama

Rodney Kageyama (1 November 1941 – 9 Desember 2018) was 'n Amerikaanse akteur en kunsregisseur.

Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Teen Wolf (1985), Gung Ho (1986), en Pretty Woman (1990), en in die televisiereeks Quantum Leap (1989).

Rodney Kageyama
Geboortenaam Rodney Masao Kageyama
Geboorte (1941-11-01)1 November 1941
Sterfte 9 Desember 2018 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en kunsregisseur
Aktiewe jare 1965–2018
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1985: Teen Wolf
  • 1986: Gung Ho
  • 1990: Pretty Woman

Televisiereekse

  • 1986: Gung Ho
  • 1986: Chuck Norris: Karate Kommandos
  • 1986: Lazer Tag Academy
  • 1989: Quantum Leap
  • 1992: Tequila and Bonetti

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Rodney Kageyama FilmografieRodney Kageyama VerwysingsRodney Kageyama Eksterne skakelsRodney KageyamaVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHerpes simplexKunsmatige algemene intelligensieVioolBuffelKarakteriseringSeekoeiWaterbesparing in Suid-AfrikaRobert SobukweCurly HowardVarkgriepVeerKapitalismeElon MuskSimboolSuiwelprodukOrgasmeBeesHoedReënSharpeville-slagtingInligtingDigvormLien se lankstaanskoeneDramaKompasSeksismeSkarlakenkoorsDundermRegverdige handelVaginale kankerSuid-SothoSweedsHeuningbyAarverkalkingProteïenTransatlantiese slawehandelGroot-VisrivierHeelgetalMoedersdagKoorsAnglisismeEjakulasieHage GeingobGevolge van aardverwarming op oseaneAvbobLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHorlosieBloukraanvoëlWapen van Suid-AfrikaAfvalbestuurJeuksiekteRekeningkundeLys van Joodse feeste en herdenkingsStaalMIVLiewe HeksieBipolêre gemoedsteuringWerkersdagEerste WêreldoorlogJohnny RapidGasThys die BosveldklongXenofobieGeldCorioliskragMiljardOlimpiese Somerspele 2024Suid-AfrikaTienie HollowaySkoenlapperBloemfonteinPersentasieBeesvleisPaasfeesAppelFinale OplossingJo BlackAfrikaanse taalleer🡆 More