Redoute

'n Redoute (ook redout ontleen uit Frans; Italiaans: ridotto; uit die Latynse reductus teruggetrokke), is 'n klein geslote veldskans, gewoonlik as vierkante versterking opgerig, dikwels as poligoon (veelhoek) uitsluitlik uitspringende hoeke, maar in sy mees volmaakte vorm as ronde vesting verwesenlik.

As permanente of tydelike fortifikasie het dit vanaf die 16de tot die 19de eeu deel uitgemaak van militêre vestingbou. Redoutes is normaalweg buite 'n fort gevestig om die buitenste lyn van verdediging te vorm, of te beskerm. Dit word ook gebruik op kuste, om die afwerping en deurtog van soldate te belemmer, of tot stilstand te bring. Die ontwikkeling van moderne bewegingsoorlog-taktieke het die gebruik van redoutes uitgedien geraak.

Redoute
Die Engelse Devonshire-redoute op die Bermuda-eilande (1614)
Redoute
'n Model van 'n redoute-fort
Redoute
'n Reliëfplan van die versterkings van Neuf-Brisach, Elsas, Frankryk, vanaf 1698 ontwerp en gebou deur Sébastien Le Prestre de Vauban, militêre ingenieur in diens van koning Lodewyk XIV, as sy laaste groot projek. By die toegangspoorte is redoutes opgerig

Verwysings

Tags:

FransItaliaansKusLatyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JohannesburgKoos du Plessis2023 Gaboenese staatsgreepDieetkundeNorwichWestdenedam-rampKunsmisSkaapApartheidPous Nicolaas IVAdolf HitlerWikiVlag van die Verenigde KoninkrykTurks- en CaicoseilandeRigtersTeologieBorsjtJavaScriptSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MenseregteSowjetunieWladimir WisotskiSeksuele opwekkingRob HersovDikdermEuropaDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Carles PuigdemontLouis Trichardt, LimpopoSaccharomyces cerevisiaeGoogle MapsAfrikaanse naguilAspergersindroomStrokiesverhaalFrankrykAardverwarmingHentaiVaginale kankerDesiré GardnerDigitale objek-identifiseerderSeeLourierboomRussiese inval in Oekraïne sedert 2022HitteruilerBelarusLys van ingelyfde NG gemeentes1991EnsiemNuwe TestamentBloublasieCaroline, Prinses van HannoverOntwerpOosters-Ortodokse KerkFransNapoleon I van FrankrykSelfieWorldCatAmber HeardGeelsugLatynKonjunktivitisGeboorteBiotegnologieOntkiemingAkteurWelkomInfeksieLys van politieke partye in Suid-AfrikaKranskop (koppie)EvolusieWitbloedselSoewereine Militêre Orde van MaltaLitaueJagluiperdGuineeMosselbaai🡆 More