Rathenow

Rathenow is 'n stad in die Duitse deelstaat Brandenburg en die administratiewe setel van die distrik Havelland met 'n bevolking van sowat 24 000.

Dit is sowat 70 kilometer wes van Berlyn aan die Havelrivier geleë.

Rathenow
Rathenow

Kaart Wapen
Rathenow
Rathenow
Vlag
 Land Rathenow Duitsland
 Deelstaat Rathenow Brandenburg
 Distrik Havelland (HVL)
 Koördinate 52° 36' N, 12° 20' O
 Stigting (eerste verwysing) 1157
 Stadstatus 1295
 Oppervlakte:  
 - Totaal 105,68 vk km
 Hoogte bo seevlak 29 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2013) 24 164
 - Bevolkingsdigtheid 229/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Klimaat  
 - Tipe Gematigde klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 9 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -°C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslag 536 mm
 Burgemeester Ronald Seeger (CDU)
 Amptelike Webwerf Rathenow

Rathenow, wat reeds in 1295 stadstatus verwerf het, het in die DDR-tydperk tussen 1949 en 1990 met sy optiese bedryf 'n belangrike rol op Oosblok-markte gespeel. Die plaaslike staatsonderneming VEB Rathenower Optische Werke (ROW) was destyds die leidende verskaffer van brille en ander optiese produkte op Oos-Europese markte. Met die verval van die Sowjetunie en die ineenstorting van Oosblok-ekonomieë ná 1989 het die onderneming skielik die grootste deel van sy afsetgebiede verloor. Sedert 13 Mei 2013 dra Rathenow die amptelike bynaam Stadt der Optik.

Eksterne skakels

Koördinate: 52°36′N 12°20′O / 52.600°N 12.333°O / 52.600; 12.333

Tags:

BerlynBrandenburgDuitslandHavelHavelland (distrik)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PinksterGeskiedenis van AfrikaansMenslike penisgrootteNamibiëVanKunsmatige intelligensieNoord-KaapYouTubePikkewynAprilInfeksieSimboolMenstruasieMeningsverskil oor aardverwarmingGeskiedenis (vakgebied)PretoriaKrokodilKnysnaGeskiedenis van Suid-AfrikaKlavierKindermishandelingWêreld- Ekonomiese ForumGoudLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaXenofobieGriepBrongitisSonenergieMarco PoloVeelvuldige skleroseVraag en aanbodGrondwetVerkleinwoordIslamKewerProstaatkankerJupiterProteïenMisdaadKwosiëntMiddelmisbruikArabiesRooibloedselOranjerivierWet op Afsonderlike GerieweEnsiklopediePampoentjiesNierKuberkrakerPornografiese subgenresTegnologieWerkersdagWikipediaVlekvrye staalWeer (meteorologie)Hector PietersonSint Pierre en MiquelonKaapstadse waterkrisis 2015-2018KernoorlogAspoestertjieWes-KaapArmoedeverligtingKnieGrondwet van Suid-AfrikaDie Stem van Suid-AfrikaRooms-Katolieke KerkLyfstraf in skoleMaatskappyBalletKankerVoedingEkonomiese VryheidsvegtersGordelroosFrankrykEpilepsieJan BlohmHeuningby🡆 More