Suid-Afrika R612: Streeksroete

Die R612 is 'n streeksroete wat die R617-provinsiale pad, naby Bulwer verbind met die R102-provinsiale pad naby Park Rynie.

Die roete begin waar dit van die R617 aftak, 5km vanaf Bulwer en gaan dan suidoos. Die roete gaan deur Donnybrook, dan deur Ixopo waar dit die R56 kruis, gaan deur Highflats, Braemar, Umzinto, kruis die N2-nasionale pad en sluit aan by die R102 in Park Rynie waar dit eindig.

Streeksroete R612 shield

Streeksroete R612
Belangrike aansluitings
VanSuid-Afrika R612: Streeksroete R617 by Bulwer
 Suid-Afrika R612: Streeksroete R56
Suid-Afrika R612: Streeksroete N2
TotSuid-Afrika R612: Streeksroete R102, Park Rynie
Ligging
DorpeDonnybrook
Ixopo
Umzinto
Park Rynie
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
Suid-Afrika R612: Streeksroete R603R614 Suid-Afrika R612: Streeksroete

Sien ook

Bron

Tags:

BulwerDonnybrookIxopoN2Park RynieR102 (Suid-Afrika)R56 (Suid-Afrika)R617 (Suid-Afrika)Umzinto

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenstruasieKangaroeProteïenVodacomKorrupsieHokkieLandbouLEerste WêreldoorlogMiskruierLys van persone in die BybelOutismeHoofpynTLuiaardBloukraanvoëlKragopwekkingVliegtuigOu TestamentKatMadison IvyAfrikaanse kwartelBreinvliesontstekingCyril RamaphosaVoëlAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidJeugdagNederlandVan Breda-moordeRooikatJennifer ZamudioNarsismeAnale seksErfenisdag (Suid-Afrika)Selfstandige naamwoordDachshundTierboskatNatuurlike hulpbronRuslandMotorvoertuigSuid-Afrikaanse WeermagEnergieTweede VryheidsoorlogDiarreeKMaselsUilSekelbosInsekPenisEugenetikaBlourokkeE.G. JansenLys van medisinale kruieNatriumZEmily HobhouseKain en AbelKoorsDie SeksMangaung-gevangenisAfrikaanse WikipediaSebokengAalwynSteve HofmeyrTreinVoyeurismeBeenbreuke en ontwrigtingsVir die voëlsJacob ZumaJonathan JansenGriepTolla van der MerweAlan RickmanDroogte🡆 More