Bulwer

Bulwer is 'n klein dorp in die suidweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, op die R617-streeksroete tussen Boston en Underberg.

Bulwer
Die Ou Geelhoutkerk op Bulwer
Die Ou Geelhoutkerk op Bulwer
Bulwer is in KwaZulu-Natal
Bulwer
Bulwer
Bulwer Bulwer se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°48′S 29°46′O / 29.800°S 29.767°O / -29.800; 29.767 29°46′O / 29.800°S 29.767°O / -29.800; 29.767
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikHarry Gwala
MunisipaliteitDr Nkosazana Dlamini-Zuma
Oppervlak
 • Totaal12,70 km2 (4,90 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 322
 • Digtheid104/km2 (270/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.1%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense0.3%
 • Swart mense93.2%
 • Ander0.8%
Taal (2011)
 • Zoeloe 89.2%
 • Engels 6.9%
 • Xhosa 1.1%
 • Ander 2.8%
Poskode (strate)
3244
Skakelkode039

Geskiedenis

Die dorp is in 1890 uitgelê en genoem na sir Henry Bulwer, goewerneur van Kolonie van Natal.

Distrik

Skaapboerdery is die belangrikste ekonomiese aktiwiteit en bosbou word ook beoefen.

Die Ou Geelhoutkerk

Die Ou Geelhoutkerk op Bulwer is in 1885 van handgesaagde geelhout gebou. Die kerk is in 1989 deur Mondi gerestoureer.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Bulwer GeskiedenisBulwer DistrikBulwer Die Ou GeelhoutkerkBulwer Sien ookBulwer BronneBulwer VerwysingsBulwerKwaZulu-NatalR617 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaUnderberg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LourensrivierAppelGNU/FDL-lisensieISO 3166-2WaterkringloopSuiwelprodukWaterpokkiesDroomWikiKuberkrakerWaterstofDemi Lee MooreTrekarbeidRobert SobukweDigvormLeeuKultuurLys van landeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNag van die lang messeWinnie Madikizela-MandelaLys van veltoestandeYstertydperkApartheidBestaansboerderyMarkenEwenaarKnieDrinkwatervoorsieningTsoenamiRobbeneilandChemiese elementRooms-Katolieke KerkHoërskool OuteniquaWoordeboek van die Afrikaanse TaalOseaanbesoedelingMynbouRugbyKasteel die Goeie HoopAJesus van NasaretNuwe TestamentRenaissanceHorlosieGodVerdampingRugby, WarwickshireNaboomWiskundige terminologiePsigopatieBeeldspraakKewerMiltAborsie in Suid-AfrikaHeuningbyWindGeestesteuringBelastingUnited Democratic FrontGemeenskapsorganisasieWaterbesoedelingAnilingusAnale kankerAfrikaanse TaalmonumentJo BlackBysteekPoesSteve BikoHolocaustRenosterKlimaatveranderingRina HugoParkinson se siekteKlein vyf diereLiewe HeksieKoue Oorlog🡆 More