Watertrapper: Voëlspesie

Die Watertrapper (Podica senegalensis) is 'n water standvoël wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Zimbabwe en suidwes Mosambiek.

In Engels staan die voël bekend as African finfoot.

Watertrapper
Watertrapper: Voëlspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Heliornithidae
Genus:
Podica

Lesson, 1831
Spesie:
P. senegalensis
Binomiale naam
Podica senegalensis
(Vieillot, 1817)
Watertrapper: Voëlspesie
Mannetjie in Mburo-meer in Uganda.

Watertrappers is watervoëls wat heelwat ooreenkoms met die slanghalsvoëls vertoon, maar 'n korter en stewiger nek en snawel het. Hulle word meestal op klein, dig begroeide riviere aangetref en is besonder sku. Watertrappers leef van klein waterdiertjies wat hulle vang terwyl hulle swem of duik.

As watertrappers skrik, hardloop hulle soos bleshoenders op die water en soek so gou moontlik skuiling in digte plantegroei. Die nes word gewoonlik op 'n tak net bo die water gebou. Dit bestaan uit stokke en is met riete, gras en blare uitgevoer. Net 2 eiers word meestal in die lente gelê.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DinosourusRobert SobukweGriekse teaterPolisieTrekarbeidSlag van BloedrivierMartin Luther King jr.HaaieKrieketVolksrepubliek ChinaLandbouGrondAbstraksie (rekenaarwetenskap)AfrikaansEierstokDroomLetterkundeTropiese sikloonAkroniemSelfoonSebraGewone luislangWaterstofHoofkarakterKleurNatriumtiosulfaatAsemhalingOutismeLimfvatstelselGrondbesoedelingGoogle TranslatePriemgetal24 AprilLetterlike en figuurlike taalgebruikAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Lys van bekende Suid-AfrikanersTienie HollowayMarsTweede VryheidsoorlogXenofobieOlimpiese SpeleSendelingposisiePersoonlike voornaamwoordMetaalOrale seksKoue OorlogVoedselkettingOorstromingVergelykings (taalkunde)MonumentLys van kinderspeletjiesGroot-VisrivierSwart nasionalismeHorlosieDagboekVaste stofErfenisPersentasieBorskankerOu Apostoliese KerkSwartbewussynsbewegingKaapse VlakteNasionale lied van Suid-AfrikaSout (chemiese stof)OrgasmeLys van veltoestandePretoriaPussy RiotKnysnaBurgerregteUitwerking van klimaatsveranderingMaagsweerAardeAkademiaAfvalbestuurFabel🡆 More