Pieter Heerma

Pieter Enneüs Heerma (gebore 5 Augustus 1977 in Amsterdam) is 'n Nederlandse politikus.

As 'n lid van die Christen-Demokratiese Appèl (CDA) was hy 'n LP van 20 September 2012 tot 6 Desember 2023 gewees.

Pieter Heerma
Pieter Heerma, 2017

Hy was CDA veldtog leier vir die algemene verkiesing van 2012. Hy was voorheen pers woordvoerder van die CDA fraksie.

Van 21 Mei 2019 tot 18 Maart 2021 was hy die CDA se parlementêre leier gewees (opgevolg deur Wopke Hoekstra) en van 10 Januarie 2022 tot 5 September 2023 weer eens (opgevolg deur Henri Bontenbal).

Heerma is getroud, het een seun en woon in Purmerend. Hy is die seun van die oorlede CDA leier Enneüs Heerma.

Eksterne skakels

Tags:

1977AmsterdamChristen-Demokratiese AppèlTweede Kamer van die State-Generaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

XhosaMiddeloorontstekingSkildklierFotosinteseSwartbewussynsbewegingSowjetunieStedelike gebiedMaagsweerBeaufortskaalVerlede tyd19de eeuSonkragBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Woordeboek van die Afrikaanse TaalKunsmatige algemene intelligensieLys van Afrikaanse skrywersCremonaRookgewoonteC.J. LangenhovenTierPlastiekKunsmatige intelligensieHokkiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAntjie KrogWinterPersentasieKasteel die Goeie HoopWaterpokkiesDataverwerkingPirow BekkerAtoomChemiese elementSuid-AfrikaVisYslandLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaNasionalismeMeningsverskil oor aardverwarmingSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKnysnaWikiAfrikaIslamNaaldekokerLettergreepOlimpiese Somerspele 2024Vraag en aanbodKernkragTelwoordDroogteBysteekGroot GatCeresDeelwoordTaalAarverkalkingGeskiedenis van Suid-AfrikaLongontstekingWikipediaPeriodieke tabelInsekKarakteriseringNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMusieksimboleSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024NederlandReënspinnekopWetenskaplike klassifikasieNiersteenSout (chemiese stof)Racheltjie de BeerTremVoorsetsel🡆 More