Orlandostadion

Orlandostadion is 'n meerdoelige stadion in Soweto, 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika.

Dit bied sitplek aan sowat 40 000 toeskouers. Die stadion word meestal vir sokkerwedstryde gebruik en is die tuisveld van Orlando Pirates. Die stadion is oorspronklik in 1959 teen 'n koste van £37 500 gebou, maar het toe slegs sitplek aan 24 000 toeskouers gebied.

Orlandostadion
Orlandostadion

Bynaam Orlando
Ligging Soweto, Johannesburg, Suid-Afrika.
Koördinate 26°13′54.82″S 27°55′22.41″O / 26.2318944°S 27.9228917°O / -26.2318944; 27.9228917 27°55′22.41″O / 26.2318944°S 27.9228917°O / -26.2318944; 27.9228917
Eienaar Stad van Johannesburg
Kapasiteit 40 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Geopen 1959
Renovasie 2008
Boukoste R280 miljoen (2008-opknapping)
Huurders
Orlando Pirates
Orlandostadion
Die Orlando-stadion van buite gesien.

Sokker-Wêreldbekertoernooi

Orlandostadion het as oefenveld vir spanne by die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 gedien nadat dit oorgebou en op 22 November 2008 heropen is.

Naas die oefenwedstryde het die openingseremonie op 10 Junie 2010 hier plaasgevind met 'n konsertskouspel waartydens onder andere internasionale musieksterre opgetree het.

Super 14-rugby

Op 21 Mei 2010 is die stadion vir 'n Super 14 halfeindrondte ingespan omrede die Bulls se tuisveld, Loftus Versfeld, reeds aan FIFA oorhandig is ter voorbereiding vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.

Die Super 14-eindstryd het ook op 30 Mei 2010 hier tussen die Bulls en Stormers plaasgevind, tot groot vermaak van Orlando se inwoners, wat die instromende rugbytoeskouers getrakteer het op enigiets van braaivleis tot yskoue bier.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Orlandostadion Sokker-WêreldbekertoernooiOrlandostadion Super 14-rugbyOrlandostadion Sien ookOrlandostadion VerwysingsOrlandostadion Eksterne skakelsOrlandostadion1959JohannesburgOrlando Pirates FCSokkerSowetoStadion

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MateriaalJohn Brown (aktivis)TydMurraysburgLeierskapVraag en aanbodSuider-AfrikaMondEkologieKarakteriseringAluminiumErosietipesSeksposisieBloukraanvoëlDieregeluideVisAnneli van RooyenMenslike skeletGevolge van aardverwarming op oseaneNelson MandelaGetalSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureJohn Samuel SchlesingerNedersettingKindermishandelingWitbloedselSeptimius AwardsKommunismeRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Slag van Cuito CuanavaleIntensiewe vormSuiwelprodukJesus van NasaretAntoniemTikTokAfro-AmerikanersDie Stem van Suid-AfrikaKolonialismeDolfynProvinsies van Suid-AfrikaVioolOnbemande vliegtuigGalileo GalileiLys van myne in Suid-AfrikaIngenieursweseHaaieMaanJodeLys van medisinale kruieVerenigde KoninkrykEskomSkerpioenErfenisLieweheersbesieRooms-Katolieke KerkNierversakingLangste woordAbstraksie (rekenaarwetenskap)KlereDelft, KaapstadHakerMIVOlimpiese SpeleNasionaal-SosialismeVerkleinwoordKaapstadJeuksiekteSebraProteïenUniondaleAartappelNag van die lang messeIngrid JonkerSeksuele stimulasieMikro-ekonomieVerkoueByung-Chul Han🡆 More