Oberhausen

Oberhausen (Nederduits: Overhus) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 212 568 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 77,1 km².

Die stad is in 1847 gestig en het op 10 September 1874 stadstatus gekry. Tot November 2012 was Oberhausen bekend as die stad met die hoogste skuld per kapita in Duitsland, totdat die stad se finansiële situasie deur 'n toekenning van die land Noordryn-Wesfale verlig is.

Oberhausen
Oberhausen

Kaart Wapen
Oberhausen
Oberhausen
Vlag
Oberhausen
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Oberhausen Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°28′N 6°52′O / 51.467°N 6.867°O / 51.467; 6.867
 Stigting 1847
 Stadstatus 10 September 1874
 Oppervlakte:  
 - Totaal 77,1 vk km
 Hoogte bo seevlak 42 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 212 568
 - Bevolkingsdigtheid 2757/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Daniel Schranz (CDU)
 Amptelike Webwerf oberhausen.de

Verwysings

Tags:

10 September18471874DuitslandNederduitsNoordryn-Wesfale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaIdioomWêreld- Ekonomiese ForumLongMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaJavaScriptOorDigvormKwosiëntOrale seksWortelkanaalStadDriedimensioneelFietsAppel (sanger)SoogdierBysteekAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidCorioliskragWaterstofMahatma GandhiAuschwitz-konsentrasiekampVenusBrugSosiale mediaSpringbokkeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVerenigde NasiesKortverhaalNeptunusDistillasieBalletBywoordAkuutInternetHartaanvalKorrupsieGodsdiensHulpwerkwoordHeuningSpinnekopAnrich HerbstGenadedoodXhosasBerilliumDaggaDemi Lee MooreMuishondPaddaInternet van DingeStereotipeSuurstofAanhalingstekensLiefdePomeloHeuningbyKunsRooms-Katolieke KerkKlimaatDeurgangsriteHerfsOseaanbesoedelingVraag en aanbodSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GeestesteuringLidwoordNierversakingPersentasiePatriotic AlliancedgbsjLien se lankstaanskoeneNedersettingTsongaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsInfeksie🡆 More