Niven Se Stelling

In wiskunde sê Niven se stelling (genoem na Ivan Niven) dat die enigste rasionale waardes van θ in the interval 0° ≤ θ ≤ 90° waarvoor die sinus van θ grade ook rasionaal is, die hoeke in die volgende drie gevalle is:

In radiale word vereis dat 0 ≤ x ≤ π/2, dat x/π rasionaal is, en dat sin x rasionaal is. Die stelling geld dus vir sin 0 = 0, sin π/6 = 1/2, en sin π/2 = 1.

Die stelling verskyn as Corollarium 3.12 in Niven se boek oor irrasionale getalle.

Die stelling kan ook na die ander trigonometriese funksies uitgebrei word. Vir rasionale waardes van θ is die enigste rasionale waardes van die sinus of kosinus 0, ±1/2, en ±1; die enigste rasionale waardes van die sekans of kosekans is ±1 en ±2, en die enigste rasionale waardes van die tangens of kotangens is 0 en ±1.

Sien ook

  • Pythagorese drietalle vorm regte hoeke waar die trigonometriese funksies altyd rasionale waardes aanneem, alhoewel die skerphoeke nie rasionaal is nie
  • Trigonometriese funksies
  • Trigonometriese getal

Verswysings

Verdere leesstof

  • Olmsted, J. M. H. (1945). "Rational values of trigonometric functions". Am. Math. Monthly. 52 (9): 507–508. JSTOR 2304540.
  • Lehmer, Derik H. (1933). "A note on trigonometric algebraic numbers". Am. Math. Monthly. 40 (3): 165–166. JSTOR 2301023.

Eksterne skakels

Tags:

Niven Se Stelling Sien ookNiven Se Stelling VerswysingsNiven Se Stelling Verdere leesstofNiven Se Stelling Eksterne skakelsNiven Se StellingRasionale getalSinusWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BiljoenDean SmithVergelyking EreksiePlae van EgipteSteve HofmeyrMin ShawMorfeemInflasieMetabolismeRugbywêreldbeker 2023KaliumLys van kinderspeletjiesLongontstekingSanskritSportFotosinteseChristo WieseArmeniëSteenkool in Suid-AfrikaDie BylVlag van Suid-AfrikaSiberiese ingrypingHeilige SaterdagParysBloedvergiftigingPornografieEuropese UnieSkoenlapperHottentot (vis)WeervoorspellingMenslike skeletVolstruisGekkedagPokkeMusieksimbole22 NovemberSpaanse trappeKunsWatervervoerBoer Soek 'n VrouKopieregRadioSiembambaKobalt(II)hidroksiedSangkunsLourierblaarSewendedagadventismeTobie CronjéNoord-Sotho (taal)HTMLLys van NG gemeentesBreinVulvaBloutongsiekteNarsismeDigvormSlangGamelanHernubare energie8 AprilSonVerkoueSkilpadHoenderKonsonantPiet ByleveldPlanete in astrologieHipoteseDeborah AdairFord Fiesta🡆 More