Ng Gemeente Skeerpoort

Die NG gemeente Skeerpoort is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Ng Gemeente Skeerpoort
Die NG kerk Skeerpoort.

Die gemeente is gestig in 1951. Die kerkgebou is geleë op die Skeerpoortpad (R560), Skeerpoort. In 2013 was die leraars di. C.D. Smit en R.P. Momberg. Daar was in daardie jaar 219 doop- en 793 belydende lidmate. Einde 2014 was dit onderskeidelik 219 en 801, met ds. Momberg as die enigste leraar.

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KinderregteNuwe TestamentSkilpadSatanTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinSonnestelselNagmaalDane van NiekerkA.J. ApplegateVyfsterLys van politieke partye in Suid-AfrikaEnsiklopedieNoord-AmerikaDulcie van den BerghRooilipslangSkerpioenJannie du ToitLord’sInternetTunisiëBosluisVergelyking Bonnie TylerEthiopies-Ortodokse Tewahedo-kerkSenuweestelselOnse VaderMpumalangaDroomWolkVerslankingVigsLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeLys van elemente volgens simboolTongaanse nasionale rugbyspanMiomboVerenigde KoninkrykMielieMuggieAngkor WatGroot VlaktesVersamelnaamStompkopkewerFord FiestaHTMLDoopLys van Afrikaanse televisiereekseSkildklierPatrice LumumbaBloublasieT20I-wêreldbeker 2014CSSLetterkundeSiprusWestdenedam-rampHondNederlandPersentasieRina HugoMiddeloorontstekingVisAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDeborah AdairKatAnale kankerGewone janfrederikKatarAardbewingBeesDiarreeAarverkalkingDassiedeurHomofoonBier🡆 More