Mtv Gifhorn

MTV Gifhorn is 'n sportklub uit Gifhorn in die deelstaat Neder-Sakse in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling.

MTV Gifhorn
Mtv Gifhorn
Volledige naam Männerturnverein Gifhorn
von 1861 e. V.
Stigtingsdatum 1861
Tuisveld Sportpark Flutmulde,
Gifhorn
Kapasiteit 3 000
Kompetisie Oberliga Neder-Sakse Oos

Behalwe sokker, bied die klub ook 'n magdom ander sportsoorte aan, onder meer atletiek, vlugbal, basketbal, gimnastiek, kegelbal, judo, moderne dans, swem en handbal.

Die klub is in 1861 met die huidige naam gestig en die sokkerafdeling is in 1911 op die been gebring. In 1933 het die klub se sokkerafdeling ontbind, maar dis weer in 1949 heringestel.

Die klub se grootste prestasie was om die hoofrondte van die DFB-Pokal te bereik in 1978 en 1979.

Onlangse ligaposisionering

  • 1970-71(V)Verbandsliga Oos5de
  • 1971-72(V)Verbandsliga Oos9de
  • 1972-73(V)Verbandsliga Oos7de
  • 1973-74(V)Verbandsliga Oos5de
  • 1974-75(V)Verbandsliga Oos7de
  • 1975-76(V)Verbandsliga Oos3de
  • 1976-77(V)Verbandsliga Oos1ste
  • 1977-78(IV)Landesliga Neder-Sakse6de
  • 1978-79(IV)Landesliga Neder-Sakse3de
  • 1979-80(III)Oberliga Noord7de
  • 1980-81(III)Oberliga Noord10de
  • 1981-82(III)Oberliga Noord5de
  • 1982-83(III)Oberliga Noord4de
  • 1983-84(III)Oberliga Noord9de
  • 1984-85(III)Oberliga Noord10de
  • 1985-86(III)Oberliga Noord18de
  • 1986-87(IV)Verbandsliga Neder-Sakse15de
  • 1987-88(V)Landesliga Oos3de
  • 1988-89(V)Landesliga Oos2de
  • 1989-90(V)Landesliga Oos1ste
  • 1990-91(IV)Verbandsliga Neder-Sakse16de
  • 1991-92(V)Landesliga Oos6de
  • 1992-93(V)Landesliga Oos5de
  • 1993-94(V)Landesliga Oos3de
  • 1994-95(V)Verbandsliga Oos3de
  • 1995-96(V)Verbandsliga Oos5de
  • 1996-97(V)Verbandsliga Oos3de
  • 1997-98(V)Verbandsliga Oos1ste
  • 1998-99(IV)Oberliga N-S/Bremen15de
  • 1999-00(V)Verbandsliga Oos4de
  • 2000-01(V)Verbandsliga Oos4de
  • 2001-02(V)Verbandsliga Oos4de
  • 2002-03(V)Verbandsliga Oos5de
  • 2003-04(V)Verbandsliga Oos15de
  • 2004-05(VI)Landesliga Braunschweig2de
  • 2005-06(V)Verbandsliga Oos3de
  • 2006-07(V)Verbandsliga Oos6de
  • 2007-08(V)Verbandsliga Oos1ste
  • 2008-09(V)Oberliga Neder-Sakse Oos

Eksterne skakels

Oberliga Neder-Sakse Oos 2008/09-seisoen

SV Blouwit BornreiheEintracht Braunschweig II – FT Braunschweig – TuS Celle FCSV Drochtersen-Assel
MTV Gifhorn – Goslarer SC 08 – SC Weende Göttingen – TuS Güldenstern-StadeTuS Heeslingen
FC Hansa Lüneburg – VfL Maschen – FC Eintracht NortheimBSV Ölper 2000VSK Osterholz-Scharmbeck
TSV Ottersberg – Rotenburger SV – SSV Vorsfelde

Tags:

AtletiekBasketbalDeelstate van DuitslandDuitslandGifhornGimnastiekHandbalJudoNeder-SakseSokkerSportSwemVlugbal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrapSlag van Cuito CuanavaleDoodstrafCiceroEmily HobhouseLys van veltoestandeGordelroosAfrikaanse woordelys en spelreëlsDroogteMosesKonjunktivitisKwikstertjieTunisiëLeeuGroot VlaktesDoziAfrikaKarwatsDie Stem van Suid-AfrikaOu Apostoliese KerkErektiele disfunksieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMaagsweerLys van NG gemeentesTussenwerpselEerste WêreldoorlogRefentse MorakeISO 8601DemokrasieGriekeland7de LaanParasetamolTuberkuloseLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAfkortingBreingewasOnderwysSteve BikoTaalwetenskappeWikiLourierblaarAntoniemVigs16 NovemberToerismeDoopSkipLisa AnnDawidOntkiemingMasturbasieOos-KaapAPeter UeberrothHartversakingNoord-AmerikaDramaCleopatra VIIBootAlliterasieSamestellingBulgaryeCarike KeuzenkampKolonoskopieWaarheid-en-versoeningskommissieMilitêrStompkopkewerLys van persone in die BybelKobalt(II)hidroksiedSangkunsGeelsugPornografiese akteurLys van landeWikiWoordeboek🡆 More