Ligskadugrens

'n Ligskadugrens (Engels: terminator of twilight zone) is 'n bewegende lyn wat die verligte deel van 'n hemelliggaam van sy nagkant skei.

'n Waarnemer op die ligskadugrens van 'n wentelende liggaam met 'n atmosfeer sal skemerlig ervaar vanweë die verstrooiing van lig deur deeltjies in die gaslaag.

Ligskadugrens
Die Aarde se ligskadugrens soos vanuit die ruimte gesien.

Die Aarde se ligskadugrens

Op Aarde se ligskadugrens is 'n sirkel met 'n deursnee van byna die Aarde s'n. Dit beweeg twee keer per dag deur enige punt op die aardoppervlak, met sonsopkoms en sonsondergang, buiten in poolstreke waar dit net voorkom wanneer die punt nie middernagson of 'n poolnag ervaar nie.

Die tyd van die ligskadugrens se pad wissel vanweë die Aarde se rotasie om sy eie as. Dit wissel ook na gelang van die tyd van die jaar vanweë die Aarde se wenteling om die Son; die vlak van die ligskadukant is dus byna parallel met vlakke wat gedurende nagewenings deur die lengtegraadlyne geskep word, en sy maksimum hoek gedurende sonstilstande is sowat 23,5° met die pool.

Verwysings

Skakels

  • Ligskadugrens  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AtmosfeerEngelsHemelliggaam

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkarlakenkoorsUnited Democratic FrontBasisinkomsteBesoedelingHaasSI-stelselMobutu Sese SekoKoppeltekenSprokieAsemhalingSinkPornhubZimbabwePaulus van TarsusMaatskaplike verantwoordelikheidVleilandSuikersiekteTrekarbeidPterosouriërKrakatoaGemeenskapsorganisasieRuslandWoordeboekGqeberhaErosietipesFibonacciLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAssonansieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureReg tot ‘n gesonde omgewingProteïenDokterBek-en-klouseerApartheidNederlandsRegKaartVigsSpringbokkeToerismeKultuurSeksposisieDataverwerkingLys van Afrikaanse skrywersWerkersdagBlaasinstrumentVloeistofProstaatkankerJazzNierversakingKankerMonopolieRooms-Katolieke KerkWes-KaapTuisblad/Vakgebiede/GeografieRefentse MorakeEkonomie van Suid-AfrikaKonjunktivitisSwangerskapBloeddrukMorfeemAgtervoegselDepressie (gemoedstoestand)Steve BikoVoedselsekuriteitKroonstadVir die voëlsHaaieSportVlag van Suid-AfrikaKolitisNotre-Dame-katedraalRubberOntwikkelende landWêreld- Ekonomiese ForumBloukransrivierbrugBernice WestRangtelwoord🡆 More