Kuifkopduiker

Die Kuifkopduiker (Phalacrocorax coronatus) is 'n endemiese voël wat aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika voorkom.

Die voël is 54 – 58 cm groot en weeg 680 - 850 g met 'n vlerkspan van 88 - 98 sentimeter. Hulle broei koloniaal op kranse en eilande naby die kus. Die status van die voël is amper-bedreig; daar is slegs 3000 pare oor. Hulle kom in kuswater voor. In Engels staan die voël bekend as Crowned cormorant.

Kuifkopduiker
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Microcarbo
Spesie:
M. coronatus
Binomiale naam
Microcarbo coronatus
(Wahlberg, 1855)
Sinonieme

Phalacrocorax coronatus

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Fiela se kindWillie JoubertTopsy SmithSteenkoolNierversakingNiersteenDokterNelson MandelaSuid-AfrikaTamatieBeroerteKriekVersamelnaamKunsGalileo GalileiSportDistrik SesMaagsweerWoordeboek van die Afrikaanse TaalPreseminale vloeistofMigrasie van voëlsGoudKoerantJo BlackFotosinteseHaasErfenishulpbronSelfoonKarooEngelsWaterAnrich HerbstLVioolWapen van Suid-AfrikaLeestekenBronadresSeksuele opwekking3D-rolprentWitbankNag van die lang messeTurkyeSharpeville-slagtingToestand van materieKatBoelierySeekoeiLandbouTarentaleHipoteseNoord-Sotho (taal)WikipediaLeenwoordBloedsomloopstelselMurunwa MakwarelaVraag en aanbodStollingsgesteenteBestuiwingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSwartrenosterRooipandaKunstenaarRenaissanceVergelykings (taalkunde)EskomOplossing (chemie)SeksualiteitSoweto-opstandWerkersdagAgtervoegselKoperNederlandStudievaardighedeAardverwarming🡆 More