Klas G-Tenklokomotief

Die Suid-Afrikaanse Spoorweë Klas G 4-8-2T van 1904 is 'n tenklokomotief wat in die begin van die twintigste eeu in die Kolonie van Natal onwerp is.

NGR Klas E 4-8-2T
Suid-Afrikaanse Spoorweë Klas G 4-8-2T
Klas G-Tenklokomotief
Natalse Regeringspoorweë Klas F nr. 1
SAS Klas E nr. 87
Tipe en oorsprong
Kragtipe Stoom
Ontwerper Natalse Regeringspoorweë
Vervaardiger North British Locomotive Company
Serienommer 16060-16084
Klas NGR: Klas E
SAS: Klas G
Vervaardig 1904
Aantal gebou 25
Bouspesifikasies
Konfigurasie 4-8-2T "Mountain"
Spoorbreedte Kaapspoor
Voorwielomtrek 654 mm (2534 dm)
Dryfwielomtrek 1070 mm (42 dm)
Agterwielomtrek 654 mm (2534 dm)
Wielbasis 8,166 m - Totaal
1,664 m boegie
3.581 m koppeling
Lengte 10,795 m oor koppelaars
Hoogte 3,800 m
Asbelasting 11,7 t op die tweede drywer
Massa op dryfwiele 43,3 t
Lokomotiefmassa 61,3 t
Aandrywing
Brandstof Steenkool
Brandstofkapasiteit 2,5 t
Waterkapasiteit 7100 liter
Stoomketel 1343 mm binneomtrek
3150 mm binnelengte
Stoomketeldruk 1210 kPa
Vuurroosteroppervlak 1,765 m2
232 buise met 44 mm omtrek
102,0 m2
– Vuurkas 11,6 m2
113,61 m2
Silinders Twee
Silindergrootte 457 mm (18 dm) boor
559 mm (22 dm) slag
Klepwerk Stephenson
Werkverrigting
Trekkrag Teen 75% keteldruk
99 kN
Diensgeskiedenis
Gebruiker Natalse Regeringspoorweë
Suid-Afrikaanse Spoorweë
Aantal in klas 10
Vlootnommer(s) NGR: 250-274 SAS: 197-221
Afleweringsdatum 1904
Eerste tog 1904
Onttrekkingsdatum 1962

In 1904 het die Natalse Regeringspoorweë 25 Klas E 4-8-2 "Mountain"-tipe tenklokomotiewe in diens gestel. In 1912, toe hierdie lokomotiewe na die Suid-Afrikaanse Spoorweë oorgedra is, is hulle hernommer en as Klas G herklassifiseer.

Verwysings


Tags:

Natal (kolonie)Stoomlokomotief

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van kindermishandelingHidroëlektrisiteitGroepsgebiedewetVioolSeilvaartTennisGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaGeskiedenis van AfrikaansProteïenWes-KaapHondSuid-Afrikaanse WeermagSean CombsFibonacci-reeksWerwelkolomShakaRivierTopsy SmithAlliterasieKrokodilBesnydenisKangaroeSirkelStadSeksismeJeugdagBelastingDonderstormWet op Bantoe-onderwysDoopAnneli van RooyenFotosinteseBeeldspraakGrondsoorteProstaatkankerEweknienetwerkBrandmondsindroomLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika3D-rolprentFranse RewolusieFrankrykOorstromingProvinsies van Suid-AfrikaKonsentrasiekampMeervoudAfrikaanse WikipediaNavorsingGeslagKoorsblaarAfvalbestuurOlimpiese SpeleEnsiklopedieHokkieKongo-krisisNamakwalandNazi-DuitslandDie Stem van Suid-AfrikaDurbanToerismeIndiëMidde-OosteMorfologie (taalkunde)SinoniemIndustriële RevolusieRobert SobukweDrakensbergeSamestellende afleidingSharpeville-slagtingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDansWaterbesparing in Suid-AfrikaEkonomiese sektorMurunwa MakwarelaLeierskapOnderwerp (taalkunde)Desmond TutuLidwoordMier🡆 More