Klas-C Tenklokomotief

Die Suid-Afrikaanse Klas C tenklokomotief is oorspronklik deur die Natalse Regeringspoorweë bestel, waar dit as 'n Klas-G lokomotief geklassifiseer is.

Die wielkonfigurasie van die eerste sewe lokomotiewe was 2-6-0T, maar hulle is vanaf 1882 herbou met 'n wielkonfigurasie van 4-6-0T. In 1912 is dit deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë as 'n Klas-C lokomotief geherklassifiseer.

Suid-Afrikaanse Klas C 4-6-0T
voorheen NGR Klas G 4-6-0T
voorheen NGR Kitson 2-6-0T
Klas-C Tenklokomotief
NGR Klas G no. 26
Tipe en oorsprong
Kragtipe Stoom
Ontwerper Kitson and Company
Vervaardiger Kitson and Company
Robert Stephenson and Company
Serienommer Kitson: 2254–2258, 2269–2270, 2358–2360, 2504–2508, 2898–2900
Stephenson: 2484–2490, 2519–2520, 2571–2580
Model NGR Klas G
Klas NGR Klas G, SAR Klas C
Vervaardig 1879–1885
Aantal gebou 37
Bouspesifikasies
Konfigurasie 2-6-0T "Mogul"
4-6-0T "Ten-wheeler" (VSA)
Spoorbreedte Kaapspoor
Voorwielomtrek 610 mm (24 dm)
Dryfwielomtrek 965 mm (38 dm)
Wielbasis 2-6-0:
4.293 m totaal
2.362 m gekoppel
4-6-0:
5,099 m Totaal
1,524 m gekoppel
Lengte 2-6-0: 6.645 m oor koppelings
4-6-0: 7.274 m oor koppelings
Hoogte 3,737 m
Raamwerk Plaatraam
Asbelasting 8,36 t op 2de dryfwiel
Massa op dryfwiele 23,6 t
Lokomotiefmassa 29.6 t
Aandrywing
Brandstof Steenkool
Brandstofkapasiteit 1.27 t
Waterkapasiteit 3 178 ℓ
Stoomketel 968 mm binneomtrek
3137 mm binnelengte
Stoomketeldruk 2-6-0: 965 kPa
4-6-0: 1 210 kPa
Vuurroosteroppervlak 1.022 m2
130 buise met 44 mm omtrek
56.8 m2
– Vuurkas 5.38 m2
62.2 m2
Silinders Twee
Silindergrootte 356 mm (14 dm) boor
533 mm (21 dm) slag
Klepwerk Stephenson
Werkverrigting
Trekkrag 44 kN 75% keteldruk
965 kPa: 49.3 kN
1210 kPa: 61.6 kN
Diensgeskiedenis
Gebruiker Natalse Regeringspoorweë
Suid-Afrikaanse Spoorweë
Eskom
Aantal in klas NGR 37, SAS 15
Vlootnommer(s) NGR 8-14, 16-26, 29-47
SAR 62-76
Afleweringsdatum 1879–1885
Eerste tog 1879
Onttrekkingsdatum 1940

Verwysings


Tags:

Natalse RegeringspoorweëStoomlokomotiefTransnet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

3D-rolprentChromatografieRobbeneilandKontinentDansVrouSendelingposisieKrimpvarkieNarsistiese persoonlikheidsteuringCovid-19-pandemieNavorsingStaatstoelaeOos-KaapLionel PetersonProstaatkankerSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieDermpoliepGreen PornoTropiese sikloonTierZoeloeFraktuurMeningsverskil oor aardverwarmingElektrolietJansenvilleProteaInsekKlopjagKatoenFacebookLys van hoofstedeKlavierLuiperdRoofvoëlGautengHindoeïsmeGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereErfenisdag (Suid-Afrika)EugenetikaJudaïsmeTafelsoutWaterbesparing in Suid-AfrikaJavaScriptTolla van der MerweCarles PuigdemontLys van elemente volgens simboolSkilpadLeenwoordSuiwelprodukCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaApartheidWhatsAppLeestekenAB de VilliersMielieMandalaAngolaWatersuiweringWinterKunselementeLongontstekingMuskietNiemetaalJohannesburgMartin Luther King jr.Angina pectorisWapen van Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameNoord-KaapKoperSokkerMorfeemMidde-OosteSeisoenBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Woordsoort🡆 More