Akademikus Jane Duncan: Suid-Afrikaanse akademikus en aktivis

Jane Duncan is 'n akademikus, openbare intellektueel en aktivis aan die Departement Joernalistiek van die Universiteit van Johannesburg in Suid-Afrika.

Jane Duncan
NasionaliteitSuid-Afrikaans
Alma materUniversiteit van die Witwatersrand
BeroepAkademikus (Joernalistiek en media)
WebwerfJane Duncan aan UJ

Sy het 'n Baccalaureus artium sowel as honneurs- en meestersgrade aan die Universiteit van die Witwatersrand behaal en in 2007 'n doktorsgraad aan Wits se Skool vir die Kunste. Haar tesis is getiteld: "Nasiebou en globalisering in die visuele kunste: 'n Gevallestudie van kunsprojekte van die Groter Johannesburg Metropolitaanse Raad"

Sy het sedert die stigting in 1994 by die Instituut vir die Vryheid van Uitdrukking (IVU) in Johannesburg gewerk en was direkteur van 2001 tot middel 2009. Sy was ook koördineerder van die IVU se voorgangerorganisasie, die Anti-sensuuraksiegroep. Sy het ook by die Funda-sentrum in Soweto gewerk en daarna in die Afrika-kultuursentrum in Newtown, Johannesburg. Sy is ook die voormalige Highway Africa Chair of Media and Information Society aan Rhodes-universiteit.

Sy werk aan kwessies van mediavryheid en doen navorsing oor aspekte van mediabeleid en die kruising tussen media en die inligtingsgemeenskap.

Geselekteerde publikasies

'n Seleksie van die boeke en joernaalartikels wat sy gepubliseer het:

  • Lloyd, Libby; Duncan, Jane (Prof); Minnie, Jeanette; Bussiek, Hendrik (2010). South Africa: A Survey (PDF). Public broadcasting in Africa series. Open Society Initiative for Southern Africa. ISBN 978-1-920355-42-5. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 31 Oktober 2014. Besoek op 23 Oktober 2018.
  • Duncan, Jane; Seleoane, Mandla, reds. (1998). Media and Democracy in South Africa. HSRC Press. ISBN 978-0-7969-1854-3.
  • Duncan, Jane (14 Oktober 2014). The Rise of the Securocrats. Jacana Education. ISBN 978-1-4314-1075-0.
  • Duncan, Jane (2000). "Talk left, act right: what constitutes transformation in Southern African media?". Communicatio: South African Journal for Communication Theory and Research. 26 (2): 52–59. doi:10.1080/02500160008537912.
  • Duncan, Jane (30 Oktober 2003). "Another journalism is possible: Critical challenges for the media in South Africa" (PDF). Harold Wolpe Lecture Series. Besoek op 20 Julie 2022.
  • "Turning points in South African television policy and practice since 1990". Media Policy in a Changing Southern Africa: Critical Reflections on Media Reforms in the Global Age. UNISA Press: 39–72. 2010.
  • Duncan, Jane (2009). "The uses and abuses of political economy: The ANC's media policy". Transformation: Critical Perspectives on Southern Africa. 70 (1): 1–30. doi:10.1353/trn.0.0039.
  • Duncan, Jane (2016). Is South Africa reverting to a repressive state? (in Engels). academia.edu.
  • Duncan, Jane (1 Oktober 2018). Stopping the Spies: Constructing and resisting the surveillance state in South Africa (in Engels). Wits University Press. p. 312. ASIN B07SHHCL7B.

Ducan het verskeie artikels vir nuusmedia en ander organisasies geskryf:

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Suid-AfrikaUniversiteit van Johannesburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Black SashEben EtzebethHakerDroogteKlem-in-die-kaakBysteekWoordsoortGroot vyfPriemgetalWoordeboek van die Afrikaanse TaalLabia (geslagsdele)Afrikaanse taalleerWalvisIngenieursweseGraaff-ReinetJohn Samuel SchlesingerKolonoskopieRenaissanceVierde Industriële RevolusieSwartbewussynsbewegingPampoentjiesSeksCheslin KolbePrimêre sektor van die ekonomieSkoolOlimpiese SpeleSlag van Cuito CuanavaleSteve BikoLys van kinderspeletjiesFabelVoorvoegselLuiperdBeesThomas EdisonKamoefleringKernkragGrondNasionale lied van Suid-AfrikaMetafoorPornografiese akteurOnse VaderLeestekenLys van veltoestandeVlag van Suid-AfrikaPad na jou hartSkoenlapperSiya KolisiDwelmmiddelNarsismeDigitale en analogiese tydWerkwoordTussenwerpselWinterBoelieryMensDelft, KaapstadBruin huisslangSout (chemiese stof)BeaufortskaalViëtnamNatuurlike hulpbronOrthopteraNarkoseWapen van Suid-AfrikaWerkloosheidLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKunsAfrikaanse woordelys en spelreëlsAprilSelfmoordMaagGeografie van Suid-AfrikaVersoeningsdagKrampTransatlantiese slawehandelDataverwerkingChatGPT🡆 More