Gewone Duikstormvoël

Die Gewone duikstormvoël (Pelecanoides urinatrix) is 'n stormvoël en standvoël wat in die Tristangroep-eilande asook Marion- en Prins Edward-eilande leef.

Hulle word moeilik onderskei van die Kleinduikstormvoël; hulle verskil net in grootte en die fatsoen van die snawel. Hulle is alleenlopers of kom in klein groepies voor. Die voël word 20 cm lank. In Engels staan die voël bekend as die Common Diving-Petrel.

Gewone duikstormvoël
Gewone Duikstormvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Pelecanoididae
Genus:
Pelecanoides
Spesie:
P. urinatrix
Binomiale naam
Pelecanoides urinatrix
(Gmelin, 1789)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePropagandaAardbewingMaagsweerMaatskaplike verantwoordelikheidTelevisieCradock-4AlliterasieKoos BekkerKoue OorlogVergelykings (taalkunde)RenaissanceVerlede tydTwaalf Stamme van IsraelVaste stofTropiese sikloonAkademiaAdolf HitlerMaagWitrenosterLys van hoofstedeDurbanAssonansieVoedselkettingKoolstofLabia (geslagsdele)DigvormSonnestelselSeksismeNadia ValvekensMandalaGeweldBeesLys van kinderspeletjiesIsraelWaarheid-en-versoeningskommissieJo BlackHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNierversakingFrankrykAngssteuringHeelgetalVierde Industriële RevolusieKarakteriseringIdioomHemelvaartsdagVryheidsmanifesFacebookBalletBloedsomloopstelselLionel MessiNarsismeSwawelVraag en aanbodKolorektale kankerSekondêre sektor van die ekonomieRooipandaJakkalsRookgewoonteVoëlDawidErica BoyerRoemeensFinale OplossingRooikatWêreld- Ekonomiese ForumNasionale VrouedagKarooSpringbokkeAkuutFibonacci-reeksEkonomie🡆 More