Kleinduikstormvoël

Die Kleinduikstormvoël (Pelecanoides georgicus) is 'n stormvoël en standvoël wat in die Marion- en Prins Edward-eilande leef.

Hulle word moeilik onderskei van die Gewone duikstormvoël; hulle verskil net in grootte en die fatsoen van die snawel. Die voël word 19 cm lank. Hulle maak hoër nes as die Gewone duikstormvoël en verkies kaal lawakoppies waar hulle klein tonneltjies grawe, amper soos rotte.

Kleinduikstormvoël
Kleinduikstormvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Pelecanoididae
Genus:
Pelecanoides
Spesie:
P. georgicus
Binomiale naam
Pelecanoides georgicus
Murphy & Harper, 1916

In Engels staan die voël bekend as die South Georgian Diving-Petrel.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Counter-Strike (videospeletjie)SkaapWindKunsmatige algemene intelligensieEl (lengtemaat)PornografieAppel (sanger)RooibokHolocaustOnderwerp (taalkunde)JudaïsmeSkerpioenPesachArmoedeverligtingKommunismeGoogle TranslateGeldPuberteitRefentse MorakeDataverwerkingPlastiekPretoriaHulpwerkwoordKunstenaarOorstromingVarkgriepSteve HofmeyrUnited Democratic FrontLeon KrugerVoorvoegselLys van veltoestandeJohannesburgGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaYouTubeHeuningMis (weerkunde)RieldansStaatstoelaeVloeistofGNU/FDL-lisensieLuiperdToekoms van die AardeKolitisVoedingKatoenMenslike seksuele gedragMiskruierMateriaalEekhoringDiepaartromboseOnderhandelinge om apartheid te beëindigVakbondEmfiseemJan-Willem BreureGewone luislangVaalrivierNatuurlike hulpbronJodeDokterGqeberhaMetaalHemelBesemBlaarSatellietDigvormPerdGordelroosLongEkonomie van Suid-AfrikaAnrich HerbstVergelykings (taalkunde)🡆 More