Swartoorlewerik

Die Swartoorlewerik (Eremopterix australis) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese voël en nomade in Karoobossieveld en grasveld, Kalaharisandveld, gruisvlaktes en soms landerye.

Hulle kom gewoonlik in swerms voor. Die voël is 12 – 13 cm groot en weeg 12 - 16 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-eared Sparrow-Lark.

Swartoorlewerik
Swartoorlewerik
'n Mannetjie swartoorlewerik in Boesmanland, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. australis
Binomiale naam
Eremopterix australis
(Smith, 1836)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vars waterArabiesAmateurradioVaginale kankerLeonardo da VinciFranse RewolusieAardedagKunselementeSuid-Afrikaanse GrensoorlogChristendomVerenigde State van AmerikaBewussynByung-Chul HanSharpeville-slagtingConsolidated B-24 LiberatorGeslagsgelykheidSuid-SothoBoerboelRoofvoëlAfvalbestuurDialoog in fiksieMielieVoedselkettingKinderregteArendDoelwitKoue OorlogProksemikaWikimedia-stigtingAfrikaanse WikipediaBalletMilitêre diensplig in Suid-AfrikaKoorsblaarAfrikaOnderwysDigvormSaartjie BaartmanBorsStaatstoelaeVenda (taal)VleilandHandré PollardSonnetWet op Bantoe-onderwysAfrikanersLyfstraf in skoleJaco JacobsToestand van materieVlinderDriedimensioneelMaagSint JorisdagDokterFamilie (verwantskap)Onderwerp (taalkunde)MangelontstekingHipoteseNierAfrikaanse TaalmonumentGeskiedenis van AfrikaansGroot DepressieWerkersdagResensiePenisMagneetKlopjagVennootskapPlantGoudkus (streek)GrondLys van slangeGoogle TranslateMenseregteDuits🡆 More