David Botha: Suid-Afrikaanse kunstenaar

David Botha (1921–1995) was ’n Suid-Afrikaanse landskapskilder en grafiese kunstenaar in die tradisie van die realistiese impressionisme.

Hy is veral bekend vir sy olieskilderye van die nat Kaapse strate. Sy Bolandse landskappe, hoofsaaklik van die Paarl en Stellenbosch, is stemmingsvolle uitbeeldings van veral wintertonele.

David Botha
Gebore
David Johannes Botha

Desember 1921
Sterf8 Augustus 1995
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepSkilder
Bekend virLandskappe

Lewensloop

David Johannes Botha is in Desember 1921 in Graaff-Reinet in die Oos-Kaap gebore. In 1941 kwalifiseer hy as kunsonderwyser aan die Kaapstadse Onderwyskollege.

Botha het sy eerste (van vyftig) solo-uitstalling in 1944 in Kaapstad gehou. Tydens sy leeftyd het hy aan meer as 100 groepuitstallings in Suid-Afrika en in die buiteland deelgeneem.

Van 1946 tot 1979 het hy kuns by verskeie hoërskole in die Paarl aangebied. Van 1950 tot 1952 studeer Botha aan die Camberwell School of Art in Londen. Hy reis ook na Frankryk, Italië en Spanje gedurende hierdie tyd om sy kunsopvoeding te verryk. Hy het weer in 1967 na Europa en die Midde-Ooste gereis.

Botha was beide 'n skilder en grafiese kunstenaar. Hy het landskappe en seetonele, asook stillewe-komposisies geskep. Hy het verskeie media, insluitende olie, waterverf, ink, potlood, houtskool en verskillende grafiese media hieroor gebruik.

Hy is op 8 Augustus 1995 in die Paarl oorlede. Hy was 73 jaar oud.

Versamelings

Van sy werke is in die volgende versamelings opgeneem:

Verwysings

Tags:

BolandImpressionismePaarlSkilderStellenboschSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WatersuiweringDriehoekArmoedeEienaamRassismeJagluiperdMusiekteaterToringBestaansboerderyVoornaamwoordGeskiedenis van die BoererepubliekeDrukkersweseFranse RewolusieBorsteMusiekNamakwalandRugbyKarooCarles PuigdemontDwelmmiddelWiskundige terminologieNoordwesHolocaustSout (chemiese stof)Trappe van vergelykingSteenkool in Suid-AfrikaOrale seksNiemetaalWoordeboek van die Afrikaanse TaalWillie JoubertCorioliskragReg tot ‘n gesonde omgewingWikipediaKletsrymHidroulikaVasco da Gama7de LaanCleopatra VIIInfrastruktuurPaarlSwartbewussynsbewegingDundermOsoonlaagMasjienAfrikanernasionalismeVoedingRuimteverkenningNazi-DuitslandSoweto-opstandSuurMuisvoëlGeletterdheidGeboorteTrekarbeidKunsDuitslandSeismologieAnale kankerAardeLiefdeMiddeloorontstekingDikdermVulvaOostenrykAnale seksGeldJodeEskomEkostelselFrankrykVars waterJazzSwart menseVyf Pilare van die IslamKankerWyn🡆 More