Kabinette Van Louis Botha

Suid-Afrika is tydens die periode 31 Mei 1910 tot 3 September 1919 deur twee opeenvolgende kabinette van Louis Botha regeer.

Kabinette Van Louis Botha
Generaal Louis Botha

Oud-generaal Louis Botha (1862-1919) en premier van die kolonie Transvaal is in Mei 1910 deur die Britse kroon benoem as die eerste premier van die Unie van Suid-Afrika. Botha was gewild onder Afrikaners sowel as Engelssprekende blankes en word deur die Britte as 'n bindende faktor beskou. Op 15 September 1910 word die eerste parlementsverkiesing vir die Unie gehou. Dié verkiesings geword gemaklik gewen deur Botha se party "Het Volk", gesteun deur kleiner Afrikanerpartye en verloor deur die Engelsgedomineerde Unionisteparty van Leander Starr Jameson. Kort na die verkiesing smelt "Het Volk" en ander Afrikanerpartye saam om die Suid-Afrikaanse Party te vorm, waarby ook vele Engelssprekendes aansluit.

In 1915 word die parlementsverkiesing weer deur Botha se party gewen, maar daar ontstaan nou 'n kragtiger opposisie van Afrikanernasionaliste (Nasionale Party). Hulle kritiseer veral Botha se pro-Britse beleid omdat die Unie van Suid-Afrika in 1914 tydens die Eerste Wêreldoorlog die Verenigde Koninkryk se kant gekies het in die stryd teen die Duitsers.

Genl. Botha se kabinette I en II (1910-1919)

Minister Naam Foto Party Tydperk
Eerste Minister Genl. Louis Botha Kabinette Van Louis Botha  SAP 1910 - 1919
Minister van Binnelandse Sake Genl. Jan Smuts
Abraham Fischer
Genl. Jan Smuts
Hendrik Schalk Theron
Thomas Watt
Kabinette Van Louis Botha  SAP 1910 - 1912
1912 - 1913
1913 - 1915
1915
1916 - 1919
Minister van Finansies Henry Charles Hull
Genl. Jan Smuts
David Pieter de Villiers Graaff
Henry Burton
Thomas Orr
Kabinette Van Louis Botha  SAP 1910 - 1912
1912 - 1915
1915 - 1916
1916 - 1917
1917 - 1919
Minister van Handel en Nywerheid Frederick Robert Moore
George Leuchars
SAP 1910 - 1911
1911 - 1912
Minister van Justisie Genl. J.B.M. Hertzog
Jacobus Wilhelmus Sauer
Nicolaas Jacobus de Wet
Kabinette Van Louis Botha  SAP 1910 - 1912
1913
1913 - 1919
Minister van Lande Abraham Fischer
H.S. Theron
Kol. Hendrik Mentz
SAP 1910 - 1913
1913 - 1916
1916 - 1919
Minister van Landbou Generaal Louis Botha
Jacobus Wilhelmus Sauer
Genl. Louis Botha
Hercules Christiaan van Heerden
Kabinette Van Louis Botha  SAP 1910 - 1912
1912
1912 - 1913
1913 - 1919
Minister van Mynbou Generaal Jan Smuts
François Stephanus Malan
Kabinette Van Louis Botha  SAP 1910 - 1912
1912
Minister van Naturellesake Henry Burton
Genl. J.B.M. Hertzog
Jacobus Wilhelmus Sauer
Genl. Louis Botha
Kabinette Van Louis Botha  SAP 1910 - 1912
1912
1912 - 1913
1913 - 1919
Minister van Onderwys François Stephanus Malan
Patrick Duncan
SAP 1910 - 1919
Minister van Openbare Werke David Pieter de Villiers Graaff
Thomas Watt
Kabinette Van Louis Botha  SAP 1910 - 1912
1912 - 1919
Minister sonder Portefeulje Charles O'Grady Gubbins
David Pieter de Villiers Graaff
Jacobus Arnoldus Graaff
Kabinette Van Louis Botha  SAP 1910 - 1911
1912
1913 - 1919
Minister van Poswese David Pieter de Villiers Graaff
George Leuchars
Thomas Watt
J.H.M. Beck
Kabinette Van Louis Botha  SAP 1910 - 1912
1912
1912 - 1915
1916 - 1919
Minister van Spoorweë en Hawens Jacobus Wilhelmus Sauer
Henry Burton
Kabinette Van Louis Botha  SAP 1910 - 1912
1912 - 1919
Minister van Verdediging Genl. Jan Smuts Kabinette Van Louis Botha  SAP 1910 - 1919
Kabinette Van Louis Botha 
Agter: J.B.M. Hertzog, Henry Burton, F.R. Moor, C. O'Grady Gubbins, Jan Smuts, H.C. Hull, F.S. Malan, David Graaff
Voor: J.W. Sauer, Louis Botha, Abraham Fischer

Sien ook

Tags:

19103 September31 MeiSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoestynNetbalLyfstraf in skoleKrugerwildtuin23 AprilNatuurbewaringEmo AdamsMcDonald'sVeeartsLys van Suid-Afrikaanse digtersGeweldBloemfonteinHartJo BlackAsemhalingGeografie van Suid-AfrikaSelfstandige naamwoordSeksuele opwekkingMaagDoopSikloonSlawernyMassaCleopatra VIIStrykysterCristiano RonaldoKompasSelfoonBreinkaartNatuurlike hulpbronDirekte en Indirekte redeApostoliese GeloofsbelydenisWerkloosheidBeroerteBestaansboerderyHemelBesemSuikersiekteHipoteseLys van elemente volgens simboolBloukraanvoëlLeestekenKasteel die Goeie HoopKookpuntAarverkalkingNeurenberg-verhoreWaterpokkiesVoortrekkersSeekoeiKunsmatige algemene intelligensieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNamibiëOnderhandelinge om apartheid te beëindigMetaalAnilingusNelson MandelaHindoeïsmeAntisemitismeEkostelselOopbroninhoudDistillasieKriekRussiese inval in Oekraïne sedert 2022GemeenskapsorganisasieMantisMenseregtedagKVennootskapPlastiekVerenigde KoninkrykDundermWeer (meteorologie)Noord-KaapKorrupsiePesachKlere🡆 More