Daubenya Aurea: Plantspesie

Daubenya aurea is 'n geofiet wat hoort tot die familie Asparagaceae.

Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom slegs op die eskarp van die Roggeveldberge voor.

Daubenya aurea
Daubenya Aurea: Plantspesie
Daubenya Aurea: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Scilloideae
Genus:
Spesie:
D. aurea
Binomiale naam
Daubenya aurea
Lindl., (1835)
Sinonieme
  • Daubenya aurea var. coccinea (Harv. ex Baker) Marloth
  • Daubenya coccinea Harv. ex Baker
  • Daubenya fulva Lindl.
  • Massonia aurea (Lindl.) G.Don
  • Massonia lutea Lindl.

Die plant is dormant gedurende die somer en herfs en blom in September. Die kleur van die blomme is helderrooi of geel. Die plant is plat en word slegs 50 mm groot. Dit het twee blare wat 110 mm lank en 60 mm breed word. Die plant is bestand teen ryp en word bedek met sneeu in die winter. Dit blyk dat laer temperature tot gevolg het dat die plante beter blom. Die plant word bestuif deur kewers en kan gekweek word uit sy sade.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ElandréElon MuskJohn Brown (aktivis)ProstaatkankerBreinvliesontstekingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022GalblaasSikloonTafelbergJohn Samuel SchlesingerJodeTsoenamiNeurenberg-verhoreKriekVeerKoos du PlessisHannes van WykKaliumOorstromingMangelontstekingLeestekenKlavierMaatskaplike verantwoordelikheidRassismeSwitserlandVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameRuan PienaarViëtnamSuider-AfrikaLys van elemente volgens simboolKunsmatige algemene intelligensieJohannesburgAnrich HerbstMonopolieThys die BosveldklongMantisBrandstofTierUniondaleMangelKarpaletonnelsindroomAanhalingstekensDiskriminasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHoedHeuningbyMaroela MediaSteenkoolProteaSuid-Afrikaanse InkomstediensNasiebouPolisieDaggaSuikersiekteSanskritDiarreeVigsGoudMasturbasie24 AprilBalletDeelteken en umlautElektroniese of digitale mediaRooibloedselDemi Lee MooreGeografie van Suid-AfrikaHoenderByung-Chul HanGewone breukeEwenaarEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaIdioomAngolese BurgeroorlogBlack Sash🡆 More