Swartsuikerbekkie

Die swartsuikerbekkie (Chalcomitra amethystina) is 'n algemene standvoël, nomade en plaaslike trekvoël in boomveld, woudrand en tuine.

Sommige voëls trek in die winter weg uit die dorre gebiede. Die voël is 15 cm groot en weeg 11 - 19 gram. In Engels staan die voël bekend as die amethyst sunbird.

Swartsuikerbekkie
Swartsuikerbekkie
Mannetjie in Gauteng afgeneem, en
'n sangopname uit KwaZulu-Natal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Chalcomitra
Spesie:
C. amethystina
Binomiale naam
Chalcomitra amethystina
(Shaw, 1812)
Sinonieme

Nectarinia amethystina

Swartsuikerbekkie
'n Wyfie in Roodepoort, Gauteng
Swartsuikerbekkie
'n Onvolwasse mannetjie

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Om-te-infinitiefkonstruksieJewgeni PrigozjinAbstraksie (rekenaarwetenskap)ArabiesWaterpokkiesBreinkaartBrongitisRenosterTuisbladMateriaalPlastiekWoordsoortBeroerteMonopolyRookgewoonteMierVratLHadedaDoopLübeckLeeuChatGPTPersoon (taalkunde)LandbouWiskundeSweedsSelfoonWaterbesparing in Suid-AfrikaBeesvleisDigvormSpysverteringstelselMangelontstekingWerwelkolomKlimaatsverandering in AfrikaWikiPaddaWelwillendheidsdagJakobReg tot ‘n gesonde omgewingLys van Kaapstad se voorstedeTaalPolisiePad na jou hartMetafoorAardverwarmingMondTegnologieSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieFrankrykLiefdeMiddelmisbruikAfrikanernasionalismeTsongaRob HersovSonnestelselBloutongsiekteHeks van HexrivierGordelroosSelfmoordKoerantByvoeglike naamwoordSeksposisieAgtervoegselRefleksieGeskiedenis van kindermishandelingAngolaWerkloosheidNedersettingSpringbokkeDie Stem van Suid-AfrikaChroniese siekteByNamakwalandMigrasie van voëls🡆 More