Breëband-Ghieliemientjie

Die Breëband-ghieliemientjie (Barbus macrotaenia) is 'n varswater vis wat voorkom in die onderste gedeelte van die Zambezirivier, die Pungwerivier en Malawimeer.

In Engels staan die vis bekend as Broadband barb.

Breëband-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. macrotaenia
Binomiale naam
Barbus macrotaenia
Worthington, 1933

Voorkoms

Die vis is deurskynend grys en silwer aan die onderkant. Daar is 'n reguit, breë swart streep vanaf die snoet tot by die basis van die stertvin en daar is ook 'n swart kol op die basis van die analevin. Die lyf is kort, die sylyn volledig en daar is twee pare baarde om die mond. Mannetjies ontwikkel tuberkels op die snoet gedurende die broeityd. Die vis word tot 40 mm lank.

Habitat

Die vis leef in moerasagtige omgewings.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel


Tags:

Breëband-Ghieliemientjie VoorkomsBreëband-Ghieliemientjie HabitatBreëband-Ghieliemientjie Sien ookBreëband-Ghieliemientjie BronBreëband-Ghieliemientjie VerwysingsBreëband-Ghieliemientjie Eksterne skakelBreëband-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HartNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGrondHemelvaartWiskundeGrondsoorteNasionaal-SosialismeWoordeboek van die Afrikaanse TaalKoppeltekenHaaieNatriumtiosulfaatStedelike gebiedMondJohan VorsterAfrikanersEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMangelSpelerposisies in rugbyJuraSwitserlandSuiwelprodukKoos du PlessisVaalrivierSelfbeeldStereotipeSASOLDeon GrootSinoniemAfkortingBraaiDesimale breukeDigitale en analogiese tydWikipediaSias ReineckeAfrikaanse woordelys en spelreëlsVisStaatstoelaeWetenskapEben EtzebethVryheidsmanifesFabelEkologieEierstokKrimpvarkieHolocaustKolonialismeVrouAfrikaNag van die lang messeVoortrekkermonumentAgtervoegselKolonisasieAborsieAfleiding (taalkunde)AkkedisLys van myne in Suid-AfrikaBeurtkragWikimedia-stigtingGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaRugbyGeestesteuringLongArabiesMaagsweerTienie HollowayDiskriminasieBreedtegraadInfeksieElana AfrikaLewerKoorsblaarVlag van Suid-AfrikaKlinkerVraag en aanbodLenteSpeelkaart🡆 More