Ann Cleeves

Ann Cleeves (* 1954) is 'n Britse skryfster van misdaadromans.

In 2006 is die Duncan Lawrie Dagger, een van die belangrikste literêre pryse vir misdaadfiksie, aan Ann Cleeves toegeken vir haar roman Raven Black. Sy is 'n lid van Murder Squad, 'n Britse sirkel van misdaadfiksieskrywers.

Ann Cleeves
Ann Cleeves
Ann Cleeves in 2017
Gebore1954
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepSkrywer
Webwerfanncleeves.com

Hidden Depths is op Britse televisie as die speurderreeks Vera gedramatiseer waarin Brenda Blethyn die hoofrol as Vera Stanhope vertolk. Die reeks is vanaf Mei 2011 deur ITV uitgesaai.

Lewe en literêre werk

Ann Cleeves is in Herefordshire gebore en het twee jaar lank op die Shetland-eiland Fair Isle gebly waar sy ook kennis met haar latere eggenoot gemaak het. 'n Reeks van vier misdaadromans, The Shetland Quartet, dek vier seisoene op die Shetland-eilandgroep.

Bibliografie

George & Molly-novelle

  • A Bird in the Hand (1986)
  • Come Death and High Water (1987)
  • Murder in Paradise (1988)
  • A Prey to Murder (1989)
  • Another Man's Poison (1992)
  • Sea Fever (1993)
  • The Mill on the Shore (1994)
  • High Island Blues (1996)

Inspector Ramsay

  • A Lesson in Dying (1990)
  • Murder in My Backyard (1991)
  • A Day in the Death of Dorothea Cassidy (1992)
  • Killjoy (1993)
  • The Healers (1995)
  • The Baby Snatcher (1997)

Vera Stanhope

  • The Crow Trap (1999)
  • Telling Tales (2005)
  • Hidden Depths (2007)
  • Silent Voices (2011)
  • The Glass Room (2012)
  • Harbour Street (2013)

Shetland Island Quartet

  • Raven Black (2006); ("Gold Dagger"-toekenning)
  • White Nights (2008)
  • Red Bones (2009)
  • Blue Lightning (2010)
  • Dead Water (2013)

Ander novelle

  • The Sleeping and the Dead (2001)
  • Burial of Ghosts (2003)

Eksterne skakels

Tags:

Ann Cleeves Lewe en literêre werkAnn Cleeves BibliografieAnn Cleeves Eksterne skakelsAnn Cleeves19542006MisdaadromanVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MajaAfrikaanse Protestantse KerkLys van Afrikaanse televisiereekseBruin huisslangGenetiese manipulasieWoordWebkruiperBruin menseKapitaal (ekonomie)Suid-Afrikaanse GrensoorlogMenslike seksuele gedragStandbeeld van Nelson Mandela (Uniegebou)Nic de JagerOrnitologieKraaifonteinCristina Fernández de KirchnerArendSwangerskapChatGPTMetaalSiener van RensburgLoftus VersfeldJames BrolinEskomVangueriopsis longifloraLouis GussHartMicrosoftLaosAntonio GiovinazziKinkhoesBoodskapAlkoholRekenaarwetenskapGoogleHipertensieMenslike skeletVolksrepubliek ChinaKrieketIsraelKoorsblaarAnale seksHigiëneDuitse maselsBreinBuffelKennisRehoboth-bastersJapanMasaiLabia (geslagsdele)SkipNew YorkLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGenootskap van Regte AfrikanersRuslandEb3Suid-Afrikaanse InkomstediensVerduisteringJada FireSemenBorsklierPlaneetJohannes HeestersDieremishandelingWAnglisismeJohn PankowKommunistiese Party van die SowjetunieVulkaanBloemhofKindersiektesRooikatLys van hoërskole in die Wes-KaapAnneli van RooyenSuid-Afrikaanse randGeloftedag🡆 More