Aloe Jucunda

Aloe jucunda is 'n bedreigde dwergaalwyn wat endemies is aan Somalië.

Aloe jucunda
Aloe Jucunda
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
Angiospermae
(geen rang):
Monocotyledoneae
Orde:
Familie:
Aloaceae
Genus:
Spesie:
A. jucunda
Binomiale naam
Aloe jucunda
Reynolds, 1953

Beskrywing

Aloe Jucunda 
Aloe jucunda in blom
Aloe Jucunda 
Blomme van naderby

Die plante is stamloos of met baie kort stamme; suierlote ontstaan gereeld en die plante vorm dan digte groepe tot 50 cm breed. Die blare-rosette is gewoonlik nie hoër as 35 cm nie. Daar is gewoonlik nie meer as 12 blaartjies nie en hulle is omtrent 4 cm lank en 2-5 cm breed. Die boonste vlak van die blaartjies is gewoonlik groen as die plantjies hoofsaaklik in die skaduwee groei, maar word ligbruin in skerp sonlig. Dit het ook talle liggroen tot wit kolle. Die onderste vlak het ’n donkergroen kleur en is ook gevlek. In die middel van die onderste vlak van die blaar tref mens 'n paar ligbruin hakies aan. Daar is klein rooi-bruin dorinkies op die rande van die blare. Die bloeiwyse is enkelvoudig en omtrent 33 cm hoog. Die blomblare het ’n diep-pienk kleur. Die filamente is lemoengeel.

In Somalië word hulle gewoonlik op kalksteengrond aangetref en wel op noordelike hellings. In Johannesburg blom hulle gewoonlik in Januarie.

Sien ook

Verwysings

Bronne

  • G.W. Reynolds, The Aloes of Tropical Africa and Madagascar, The Trustees of The Aloes Book Fund, Mbabane, 1966, p. 48-51
  • Plants of the World Online

Tags:

Aloe Jucunda BeskrywingAloe Jucunda Sien ookAloe Jucunda VerwysingsAloe Jucunda BronneAloe Jucunda

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardeLandbou-ingenieursweseNierversakingSitrusHeupvervangingSoweto-opstandGroot vyfVerkoueOranjerivierKarooTrekarbeidProteaKoppeltekenThys die BosveldklongKilometerKalsiumEuropaSeekoeiKewerWaterkringloopPlastiekVrouYsterKernoorlogKragopwekkingTegnologieLiewe HeksieErfenisdag (Suid-Afrika)BorsteOpenbare redevoeringDubbelpuntKoorsblaarVloeistofHerfsRegVoorvoegselAfrikaanse naguilKlimaatsverandering in Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeKolonisasieBalletLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MoslemInfeksieMetaalAvbobSowjetunieSonVraag en aanbodFamilie (verwantskap)NieuwoudtvilleGrondbesoedelingBreinWes-KaapAfrikaanse taalleerRosa ParksLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVrymesselaryFransDataverwerkingNelson MandelaTarentaleNasionale VrouedagNatuurlike hulpbronDuitslandPad na jou hartJan van RiebeeckViëtnamAkuutMobutu Sese SekoLieweheersbesieLettergreepWaterbesoedelingGewone breukeRenosterPussy RiotDiskriminasieHoender🡆 More