Afrikahondsroos

Die Afrikahondsroos (Xylotheca kraussiana) is 'n klein, immergroen boompie in die Achariaceae familie.

Afrikahondsroos
Afrikahondsroos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Achariaceae
Genus: Xylotheca
Spesie:
X. kraussiana
Binomiale naam
Xylotheca kraussiana
Hochst., (1843)
Sinonieme
  • Oncoba kraussiana (Hochst.) Planch.
  • Xylotheca kotzei E.Phillips
  • Xylotheca kraussiana var. glabrifolia Wild
  • Xylotheca lasiopetala Gilg

Die boom se FSA-nommer is 493.

Beskrywing

Hulle is heeltemal doringloos en het welriekende, aanskoulike wit blomme wat ongeveer 5 cm in deursnee is. Die blare is enkelvoudig en afwisselend.

Habitat

Die boom groei op duine langs die kus en in duinwoude.

Verspreiding

Die boompie kom voor in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Eswatini en Mosambiek.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Afrikahondsroos BeskrywingAfrikahondsroos HabitatAfrikahondsroos VerspreidingAfrikahondsroos GaleryAfrikahondsroos Sien ookAfrikahondsroos VerwysingsAfrikahondsroos BronneAfrikahondsroos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Brittany Ashton HolmesKatoenLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Kortverhaal16 NovemberKameelperdNadia Valvekens20ste eeuAB de VilliersPubliekIronieProksemikaKoos BekkerDie Stem van Suid-AfrikaSarel Jacob PretoriusResensieAborsie in Suid-AfrikaDaggaFraktuurVloeistofWelwillendheidsdagNarsismeLimpopo (rivier)Industriële RevolusieBybelDolfynVolhoubare ontwikkelingSelfoonNierversakingFibonacci-reeksTuisbladPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBateOorstromingPablo PicassoSteenkool in Suid-AfrikaLongontstekingWiskundeGroot TrekGordelroosHomofoonSimmetrieSharpeville-slagtingMaagAppel (sanger)VoorsetselSeksuele opwekkingAkroniemDialoog in fiksieSirkelPrimêre sektor van die ekonomieRacheltjie de BeerNedersettingStikstofDemokrasieIoonNoordwesBedreigde spesieBTWSteve BikoOmgewingskwessies in Suider-AfrikaE-posSout (chemiese stof)Desmond TutuBloemfonteinKonsentrasiekampHeks van HexrivierBrandmondsindroomBestuiwingSanskritTswanaLys van bekende Suid-AfrikanersCristiano RonaldoWapen van Namibië🡆 More