Soekresultate vir
Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Tydsone" op die wiki
pool strek), maar plek-plek word dit geskuif sodat 'n hele land in een tydsone kan pas. Soos die bygaande kaart aandui, word die grense van die tydsones... |
Suid-Afrikaanse Standaardtyd, of SAST, is 'n tydsone wat regdeur Suid-Afrika, sowel as eSwatini en Lesotho gebruik word. Die tydsone is twee ure voor UTC (UTC+2) en... |
UTC−08:30 is 'n tydsone wat 8:30 ure vroeër as Gekoördineerde Universele Tyd (UTC) is. Die tydsone is tot 26 April 1998 in die Pitcairneilande gebruik... |
UTC−00:44 is 'n tydsone wat vier-en-veertig minute vroeër as Gekoördineerde Universele Tyd (UTC) is. Die tydsone is tot 1 Mei 1972 in Liberië gebruik.... |
Central European Time) is 'n tydsone wat een uur voor UTC is (UTC+1). Die meeste Europese lande val in hierdie tydsone. In die somer skakel hierdie lande... |
Central European Summer Time) is 'n tydsone wat twee ure voor UTC is (UTC+2). Die meeste Europese lande val in hierdie tydsone, wat slegs in die somer van toepassing... |
UTC-03:00 is die tydsone vir: Hierdie lande en gebiede is die hele jaar in die tydsone UTC-3: Suriname Frans Guyana Brasilië - noordoostelike state Alagoas... |
Die tydsone is dus naas UTC+1 een van die twee tydsones van die Koninkryk der Nederlande. Venezuela verlaat op 9 Desember 2007 hierdie tydsone en stel... |
UTC-09:00 is die tydsone vir: Alaska-tydsone (AKST) Gambier-eilandetyd (GAMT) Verenigde State van Amerika: Alaska ten ooste van 169° 30' (Sone 2: Oos-Alaska)*... |
is 'n tydsone wat twee ure voor Gekoördineerde Universele Tyd is (met ander woorde UTC+2). 'n Aantal lande in sentraal Afrika val in die tydsone. Die tydsone... |
UTC-02:30 is die tydsone vir: Die Kanadese provinsie Newfoundland en Labrador gebruik UTC-2:30 as somertyd vir die eiland Newfoundland en die suid-ooste... |
UTC+08:00 is die tydsone vir: (en) Statoids Time Zones of Mongolia Stede in UTC+8 (en)... |
UTC+01:30 is 'n tydsone wat een en 'n half uur na Gekoördineerde Universele Tyd (UTC) is. Dit word egter nie meer gebruik nie. Die tydsone is vanaf 1892... |
is 'n tydsone wat van 1909 tot 1940 in Nederland gebruik is. Dit het as Amsterdamse Tyd of Nederlandse Tyd bekend gestaan. Die presiese tydsone was GMT... |
'n tydsone wat saam met Gekoördineerde Universele Tyd val, met ander woorde UTC+0. 'n Deel van Wes-Europa val in hierdie tydsone. Hierdie tydsone beslaan... |
'n tydsone wat twee ure voor Gekoördineerde Universele Tyd val, met ander woorde UTC+2. Meeste van Oos-Europa val in hierdie tydsone. Hierdie tydsone beslaan... |
'n tydsone wat drie ure voor Gekoördineerde Universele Tyd val, met ander woorde UTC+3. Meeste van Oos-Europa val in hierdie tydsone. Hierdie tydsone beslaan... |
UTC-08:00 is die tydsone vir: Kanada: Brits-Columbië, behalwe : In die noordooste, die grootste deel van distrik Peace-rivier (Dawson Creek en Fort St... |
UTC+08:45 is die tydsone vir: Sentraal Westelike Tyd (CWT) in enkele dienspunte (padkafees, brandstofstasies en restaurante in landelike gebiede) langs... |
UTC+7 is die tydsone vir: Stede in UTC+7 (en)... |