Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
TrapPredikatiefAttributiefPartitief
Stellend  afhanklik    afhanklike    afhanklikes    
Vergrotend  afhankliker     
Oortreffend  afhanklikste  

Woordafbreking

af•han•klik

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Genoodsaak om op ander te vertrou; wat die hulp, bystand of steun van iemand of iets benodig.
  2. Wat afhang van iets of iemand; deur iets of iemand bepaal word.
  3. Wat ondergeskik of onderhorig is en nie selfstandig kan optree nie.

    Voorbeeldsinne

  1. Kinders is afhanklik van hul ouers en later is die ouers afhanklik van hul kinders.
  2. Die tyd in verskillende lande van die wêreld is afhanklik van die tydsone waarin hulle val.
  3. Met die Turkse oorwinning het Serwië ’n afhanklike staat van die Ottomaanse Ryk geword

    Antonieme

onafhanklik

    Verwante woorde

afhanklikheid

    Vertalings

  Vertalings:    afhanklik
Engels: dependent(en)
Nederlands: afhankelijk(nl)