onafhanklik

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
TrapPredikatiefAttributiefPartitief
Stellend  onafhanklik    onafhanklike    onafhanklikes    
Vergrotend  onafhankliker     
Oortreffend  onafhanklikste  

Woordafbreking

on•af•han•klik

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

  1. Wat nie deur iets of iemand anders beheer word nie; selfstandig.
  2. Wat nie hulp wil hê of nodig het nie; nie afhanklik of onderhorig is nie.

    Voorbeeldsinne

  1. Lesotho en Botswana word in 1966 van die Verenigde Koninkryk onafhanklik.
  2. Hoewel alle Afrikalande uiteindelik hul onafhanklikheid gekry het, was dit maar moeilik om heeltemal onafhanklik van hul voormalige koloniseerders te word.

    Antonieme

afhanklik

    Verwante woorde

onafhanklikheid

    Vertalings

  Vertalings:    onafhanklik
Engels: independent(en)
Nederlands: onafhankelijk(nl)