Rugby

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Rugby" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Rugby
    Die term “rugby” verwys hier na rugbyunie of “Rugby Union” soos wat die gebruik in Suid-Afrika is. Vir Rugby League, sien gerus daar, en vir die dorp,...
  • Rugby Australia (Rugby AU), tot 2017 bekend as die Australiese Rugbyunie (Engels: Australia Rugby Union, afgekort “ARU”), is die bestuursliggaam wat rugby...
  • Thumbnail for Rugby League
    Rugbyliga of Rugby League is 'n kontakspansport wat met 'n rugbybal gespeel word deur twee spanne van dertien spelers op 'n reghoekige grasveld. Rugby league...
  • Thumbnail for Rugby, Warwickshire
    Rugby is 'n dorp in die Engelse graafskap Warwickshire, 21 km wes van Coventry. Die dorp het 'n bevolking van ongeveer 77 285 in 2020 gehad. Dit is veral...
  • Thumbnail for Rugby Kanada
    Rugby Kanada (Engels: Rugby Canada, afgekort: “RC”; Frans: Fédération canadienne de rugby à XV) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Kanada...
  • Nieu-Seeland Rugby (Engels: New Zealand Rugby, afgekort “NZR”), tot 2013 bekend as die Nieu-Seelandse Rugbyvoetbalunie (Engels: New Zealand Rugby Football...
  • Thumbnail for Rugbywêreldbeker
    bepaal. Die kompetisie is die belangrikste en bekendste in internasionale rugby. Die kompetisie is een van die mees gesiene sportgeleenthede ter wêreld...
  • Die Rugby-uitdaagreeks – om borgskapredes bekend as die SuperSport Rugby-uitdaagreeks – is ’n plaaslike rugbykompetisie in Suid-Afrika. Die kompetisie...
  • Connacht Rugby ((ga) Rugbaí Connachta) is een van die vier professionele rugbyspanne op die Ierse eiland. Hulle ding mee in die Guiness Pro14, Europese...
  • Suid-Afrikaanse Rugbyunie (afgekort “SARU”), oftewel SA Rugby, is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Suid-Afrika beheer en reël. Die beheerliggaam...
  • Leinster Rugby ((ga) Rugbaí Laighean) is een van die vier professionele rugbyspanne op die Ierse eiland. Hulle ding mee in die Guiness Pro14, Europese...
  • Edinburgh Rugby, voorheen Edinburgh Reivers en Edinburgh Gunners, is een van die twee professionele rugbyspanne van Skotland. Hulle ding mee in die Guiness...
  • Thumbnail for Wêreldrugby
    Wêreldrugby (Engels: World Rugby), tot in November 2014 bekend as die Internasionale Rugbyraad (afgekort “IRR”; Engels: International Rugby Board (IRB), is die...
  • Thumbnail for Rugbywêreldbeker 2007
    Die Rugbywêreldbeker 2007 (Frans: Coupe du monde de rugby à XV 2007; Engels: 2007 Rugby World Cup; Skots-Gaelies: Cupa Rugbaidh an t-Saoghail 2007; Wallies:...
  • Ulster Rugby ((ga) Rugbaí Uladh) is een van die vier professionele rugbyspanne op die Ierse eiland. Hulle ding mee in die Guiness Pro14, Europese Rugbykampioenebeker...
  • Thumbnail for Rugby League Park
    Rugby League Park (ook bekend as Christchurchstadion) is 'n stadion in Christchurch, Nieu-Seeland, wat vir rugby en rugby league aangewend word. Die stadion...
  • VSA Rugby (Engels: USA Rugby; amptelike naam: United States of America Rugby Football Union; letterlik: “Verenigde State van Amerika Rugbyvoetbalunie”...
  • Rugby Afrika (Engels: Rugby Africa; Frans: Rugby Afrique, afgekort “RA”) is die kontinentale beheerliggaam vir rugby in Afrika. Hulle is ook een van Wêreldrugby...
  • Oseanië Rugby (Engels: Oceania Rugby, afgekort “OR”) is die kontinentale beheerliggaam vir rugby in Oseanië, d.w.s. Australië, Melanesië, Mikronesië en...
  • Munster Rugby ((ga) Rugbaí Mumhan) is een van die vier professionele rugbyspanne op die Ierse eiland. Hulle ding mee in die Guiness Pro14, Europese Rugbykampioenebeker...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WolkverwerkingInternetAsemhalingVergelykings (taalkunde)PornografieSlag van BloedrivierSlangVoedingTweede WêreldoorlogDemografie van Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLydia WinchesterHaasDrukpersIndiëBosvarkBek-en-klouseerAnale seksHector PietersonKitaarTransatlantiese slawehandelKultuurSuikersiekteTweede VryheidsoorlogWolfToringErfenisdag (Suid-Afrika)RugbySeeroofdiereVaginale kankerPersDistillasieDobbelKeelseer7de LaanDesimale breukeMosesVulkaanMandalaBruin menseWoordeboekBasketbalWater (molekuul)BeeldspraakBreedtegraadDemi Lee MooreLeonore VeenemansTermietRassie ErasmusBreinvliesontstekingRassismeUilDialoog in fiksieReg tot ‘n gesonde omgewingMenstruasieAardbewingViëtnamoorlogNamibiëEkostelselDokterWindkragNic de JagerHartversakingMondIntensiewe vormSeekoeiTaalGrondwet van Suid-AfrikaEngelsSout (chemiese stof)KonjunktivitisSementAuschwitz-konsentrasiekamp🡆 More