Wapen Van Algerië

Die wapen van Algerië is 'n simbool wat deur die regering gebruik word.

Dit is op 1 November 1976 in sy huidige vorm aangeneem.

Wapen Van Algerië
Die Wapen van Algerië.

Die inskripsie rondom die embleem lees: "Al-Jumhuriya al-Jaza'iriyya ad-Dimukratiyya al-Shabiyya" ("Volks Demokratiese Republiek van Algerië"). Die embleem wys die hand van Fatima, wat 'n belangrike simbool van die land is. Die opkomende son verteenwoordig 'n nuwe hoofstuk in die lewe van voorheen besette Algerië. Ander elemente van die embleem is verwysings na die land se landbou en nywerheid, terwyl die berge wat op die embleem sigbaar is, die Atlas-bergreeks simboliseer.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OntbossingAardverwarmingAfrikaanse woordelys en spelreëlsRegverdige handelDermpoliepVisAvbobKommunismeUniversele Verklaring van MenseregteOnbemande vliegtuigKapitalismeDieregeluideNic de JagerWaterbesparing in Suid-AfrikaChemiese elementKlein gekolde katSpringbokkeBruto binnelandse produkNiemetaalLeierskapBrandstofNederduitse Gereformeerde KerkAfrikaanse TaalmonumentVoëlXHTMLCremonaViëtnamSkoolSterWetenskaplike klassifikasieElektroniese of digitale mediaKernkragSpysverteringstelselEkostelselRussiese inval in Oekraïne sedert 2022EnsiklopedieXhosasGreta ThunbergVoedselkettingAfvalbestuurKitaarStereotipeSinsbouOntwikkelende landElandréNeo-NazismeKatherine JohnsonWaarheid-en-versoeningskommissieKolonisasieMiddelmisbruikAfrikanersHerfsSlangBaljuHorlosieVerenigde State van AmerikaVersoeningsdagWinterSwart nasionalismeSuid-AfrikaBlack SashGrootste rampe in Suid-AfrikaNedersettingSelfstandige naamwoordWiskundeMiltVigsKolitisZack du PlessisVleilandAanhalingstekensAkroniemCovid-19-pandemieKrieketGedigAgtervoegselHemelvaart🡆 More