1668 Vrede Van Aken

Die Vrede van Aken (Frans: Traité d'Aix-la-Chapelle) van 2 Mei 1668 het 'n einde gebring aan die Devolusieoorlog tussen oorlog tussen Frankryk en Spanje wat in 1667 begin het as gevolg van die twee lande se tryd oor die Spaanse Nederlande.

Vredesamesprekings is te weeg gebring deur die opbou van 'n troepemag kragtens die Drievoudige Verbond van 1668 tussen Engeland, Swede, en die Nederlandse Republiek om verdere opmars van die Franse in Vlaandere te verhoed.

Pous Clemens IX het as bemiddelaar in die vredesonderhandelinge opgetree. Die Vrede van Aken ken Vlaandere en Henegouwe aan Frankryk se Lodewyk XIV toe, maar hy moes Franche-Comté aan Spanje afstaan. Om die vrede te vier, is vuurwerk in Harelbeke afgeskiet.

Tags:

166716682 MeiFrankrykFransSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkoueNaboomLiesbreukJacques LootsGoogle MapsKoue OorlogMaagsweerJohn Brown (aktivis)Gevlekte muisvoëlSanskritEnsiklopedieGeskiedenis van AfrikaansLys van politieke partye in Suid-AfrikaSenuweestelselErica BoyerMuishondRussiese inval in Oekraïne sedert 2022TandbederfNederduitse Gereformeerde KerkEierstokLys van bekende Suid-AfrikanersPastoorMynbouProvinsies van Suid-AfrikaNederlandsVennootskapSeksposisieSteenkoolSeksismeKartografieVerkleurmannetjieKeelseerImpakte van toerismeLabia (geslagsdele)VersamelnaamRina HugoGeelhoutSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVitamien DToerismeSportWortelAfkappingstekenVrystaatKonsonantSeksSekondêre sektor van die ekonomieEkonomieNiersteenWiki CommonsAfrikaanse taalleerMenslike penisgrootteRuslandIsraelRooiwaterPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBaardskeerder-spinnekopMaagBloedgroepOrgasmeGriekwa-AfrikaansThys die BosveldklongKweekhuiseffekChinese Grand PrixMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogWêreld- Ekonomiese ForumMartin BesterChemiese verbindingDuitslandVolstruisKindersiektesEerste WêreldoorlogMaanItaliëSpysverteringstelsel🡆 More