The New Zealand Herald

The New Zealand Herald is 'n dagblad wat gepubliseer word in Auckland, Nieu-Seeland, en besit word deur New Zealand Media and Entertainment.

Dit het die grootste sirkulasie van alle koerante in Nieu-Seeland en het 'n hoogtepunt van meer as 200 000 eksemplare bereik in 2006, hoewel die sirkulasie van die daaglikse Herald teen Desember 2017 gemiddeld tot 115 213 eksemplare gedaal het. Die belangrikste sirkulasiegebied is die Auckland-streek. Dit word ook afgelewer in groot dele van die noorde van die Noordeiland waaronder Northland, Waikato en King Country.

The New Zealand Herald

Op 10 September 2012 verskuif die Herald na 'n kompakte formaat vir uitgawes op weeksdae, na 150 jaar in die breedbladformaat. Die breëbladformaat is behou vir die Saterdaguitgawe.

Verwysings

Tags:

AucklandNieu-SeelandNoordeilandNorthland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anale seksAngina pectorisApokriewe boekeTelkomGrondwetKernkragKerngeneeskundeAgtervoegselAartappelLionel PetersonOos-KaapNic de JagerSkilpadBosbokCradock-4Geskiedenis van kindermishandelingPriemgetalMeningsverskil oor aardverwarmingBreyten BreytenbachSuurstofVlag van Suid-AfrikaAborsie in Suid-AfrikaHoofpynKoppeltekenNag van die lang messeBoerboelGalblaasSias ReineckeOlimpiese SomerspeleShakaWelwillendheidsdagStaatstoelaeHartversakingEjakulasieSimmetrieAngssteuringRefentse MorakeNasiebouStaalDeelwoordLys van Afrikaanse skrywersRacheltjie de BeerTelevisieJagluiperdMotKlereMetaalLieweheersbesieNatriumsulfietSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Pablo PicassoOrale seksMuskeljaatkatSpysverteringstelselGroot-VisrivierHandré PollardLiefdeOrthopteraBloemfonteinOnderwysKatjieElandréNommertekenTamatieKewerBrandmondsindroomGordelroosMisdaadTegnologieSirkelBloutongsiekteProksemika633Donderstorm2001Slag van BloedrivierCovid-19-pandemie🡆 More